Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 359 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 359 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Sanctuary 2 is 'n dorpshuis naby die strand in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Dié dorp bied pragtige strande wat 'n Blouvlagstrand met 'n lieflike uitsig insluit. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 4 e...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Beau Rivage 16 is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n sekuriteitskompleks op die oewer van die Piesangrivier in Plettenbergbaai. Die eenheid het slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis het 3 s...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Biesievlei bied verblyf in Plettenbergbaai net 2 km vanaf die middedorp met sy pragtige natuurskoon en lieflike, veilige strande. Die verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede beskik elk oor ’n komb...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 200
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Whale Rock House is in Plettenbergbaai, sowat 'n kilometer van die strand af. Die woonstel is op die boonste verdieping van die eienaar se huis, maar het sy eie ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koning...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Moonriver is aan die oewer van die Bitouriviermonding geleë en bied lieflike uitsigte van die moerasland. Akkommodasie word gebied in 2 selfsorg-eenhede op 'n groot eiendom met pragtige tuine, waar 'n ongerepte moe...

Vanaf
R835
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Goose Valley Unit J6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai geleë is. Dié landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n baansyfer van 72 wat deur G...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Die skouspelagtige dorpie Klein Monaco is op die Tuinroete in Plettenbergbaai geleë. La Boheme Guest House bied unieke verblyf in 'n privaat en vriendelike omgewing met 'n entoesiasties span wat inligting, brosjure...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

12 Dune Park is 'n selfsorghouthuisie in die Dunes Oord naby Keurboomstrand net 500 m van die strand af via 'n paadjie deur 'n inheemse woud. Die huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n bad...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Goose Valley Golf Estate Eenheid B6 is 'n selfsorg-eenheid vir 4 gaste en het 'n uitsig oor die gholfbaan op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai. Dié eenheid is op die eerste verdieping en het 2 sla...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

13 Navesink Drive bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai. Die eiendom is die ideale basis waarvandaan gaste die verskeie besienswaardighede en geriewe in dié deel van die Tuinroete kan verken. Verblyf by 13 Nave...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za