Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 359 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 359 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Whaleshaven 14 is 'n moderne villa in Keurboomstrand. Gaste kan deur die bos or die duine direk na die strand stap. Swemmers word aangeraai om versigtig te wees aangesien daar dikwels sterk strome is. Die villa het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Casetta del Fuoco Eko-huisie is op 'n kleinhoewe naby Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighe...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Rothersands 16 is 'n uiters gewilde eiendom. Dit is 'n lieflike drieslaapkamer-villa stapafstand van Robbergstrand in Plettenbergbaai af. Die eiendom het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Daar is 3 slaapk...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Pond House is in die sekuriteitskompleks The Riverclub in Plettenbergbaai, reg langs die skilderagtige Piesangrivier geleë. Die kompleks is lekker ruim met Victoriaanse argitektuur en is slegs 'n kort entjie vanaf ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Brackenridge Private Residential Estate, Plettenbergbaai

Jan-Frederick is ‘n huis op die eksklusiewe Brackenridge Landoged in Plettenbergbaai. Dié landgoed is langs die plaaslike gholfbaan, ‘n paar km vanaf Plettenbergbaai se strande en naby die middedorp. Dié huis...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Arrowood 9 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Plettenbergbaai, net 900 m van die strand af. Die tuinwoonstel het 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis en sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

7 River Club Villa is ’n smaakvol versierde woonstel in die River Club-kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie kompleks bied toegang tot winkels, restaurante en die Blouvlagstrande van Robberg en Central Beach. Die ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR820
R738
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai

@ Plett Palmtree bied gerieflike gemeubileerde verblyf in Plettenbergbaai. Gaste het 'n keuse tussen @ Plett Palmtree 1 of die kleiner Garden Nook wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid lei na 'n privaa...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Hotel in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Barrington's is in Plettenbergbaai en bied gerieflike verblyf in 'n klein hotel, direk bokant die brouery. Barrington's is die tuiste van 'n Boetiekbier-brouery, sowel as 'n pragtige kombuistuin, 'n brasserie en 'n ...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Roche Bonne 28 is in Plettenbergbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die strandhuis het 6 ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Krisjan`s Beach House is 'n selfsorg-strandhuis in die hoofstraat van Keurboomstrand en net 100 m ver van die hoofstrand af. Gaste kan op die stoep braai terwyl hulle omring is met prentjiemooi uitsigte oor die see....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Jay Dees B&B is 'n klein gastehuis in die kusdorp Plettenbergbaai. Die ligging bied maklike toegang tot strande en die middedorp. Verblyf word gebied in 2 kamers op die boonste verdieping met hul eie ingange. Elke...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Marrakesh Self-catering Apartment is in Plettenbergbaai, net 300 m van Robberg 3-strand af en 500 m van 'n kruidenierswinkel, restaurante en 'n vulstasie af. Die woonstel is in blou- en grysskakerings versier. Dit...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Plettenbergbaai

Hillcrest Lodge Tents is op die Tuinroete, 6,9 km buite Plettenbergbaai. Gaste kan 'n lieflike plattelandse omgewing ervaar, maar tog na genoeg aan die dorp wees om die besienswaardigehede te verken. Verblyf is be...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

Bayside Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf en is ideaal geleë na aan Plett se pragtige strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe wat wêreldklas gholfbane insluit. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

113 on Robberg bied 5 gerieflike en suite-slaapkamers: 3 dubbelkamers, 1 enkelkamer en ’n gesin-suite wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dis die ideale basis vanwaar jy dié pragtige area van die Wes-Kaap kan verken....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

39 Riverclub Villas bied selfsorgverblyf in die middel van die Riverclublandgoed in Plettenbergbaai. Die landgoed is op die oewer van die Piesangrivier en is net 'n kort entjie se ry vanaf die veilige swemstrande en...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

44 River Club Villa is 'n ligte en ruim tweeslaapkamer-woonstel in die River Club-kompleks in Plettenbergbaai. Hierdie kompleks bied toegang tot winkels, restaurante en die Blouvlagstrande van Robberg en Central Bea...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Harkerville, Plettenbergbaai

Kraaiboskloof is ’n produserende, organiese plaas in Harkerville, tussen Knysna en Plettenbergbaai. Dit bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Die kothuis het 1 sl...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Santini with Sea View is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die gewilde en veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 1 km vanaf winkels en restaurante en 1,5 km vanaf strande...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 141 tot 160

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za