Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Piesangvallei (46)
Robberg (129)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (363)
B&Bs (27)
Lodges (2)
Hotelle (9)
Gastehuise (37)
Selfsorg-eenhede (288)
Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 366 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 366 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

366 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 155
R809
per nag, vir 2 mense
B&B in Robberg, Plettenbergbaai

Sea Breeze B&B is in 'n doodloopstraat teenaan die strandfront, in 'n lowerryke, moderne en stil woonbuurt in Plettenbergbaai, geleë. Die paadjie na die strand is net 40 m van ons af en lei na die pragtige Robbergs...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Op die kruin van die heuwel by Alkantmooi Privaat Natuurreservaat word jy alkant deur beeldskone natuurtonele omring. Die blougroen Indiese Oseaan, die groen en goud inheemse bosse en die fynbos wat die blougrys ber...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

African Sea Breeze is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks. Dit is op die grondvloer en is geleë aan die agterkant van die kompleks wat dit meer privaat maak. Daar is ook genoeg gras waarop die kinder...

30% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 400
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Asemrowende De Meermin bied ruim verblyf in 'n veilige area en is stapafstand vanaf die gewilde Look Out Strand en top restaurante in Plettenbergbaai. Die eenheid het slaapplek vir 10 gaste, bied lieflike see-uitsi...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 816
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

La Vista Lodge is op die hoogste punt bo Plettenbergbaai geleë en bied uitsigte oor die Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand, die Bahia Formosa en op die Tsitsikammaberge. Die lodge bied groot suites met en suite-...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Keurkloof Units is op die heuwel in die Alkantmooi Privaat Natuurreservaat geleë en is omring deur ongelooflike natuurtonele. Alkantmooi Privaat Natuurreservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettenbergbaai ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

64 Bitou Glade is 'n vakansiehuis in die gesogte Brackenridge Estate in Plettenbergbaai en bied 'n ligte, ruim gesinshuis vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite is. Een van die sl...

10% af Weeksdae!
VanafR1 350
R1 215
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

The Dunes 90 is 'n selfsorgdorpshuis in die veilige Dunes Hotel and Resort-landgoed, met sy eie restaurant, kroeg, swembad en trampolien. Die landgoed is in Keurboomstrand, 10 km vanaf Plettenbergbaai en 110 km vana...

15% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 600
R3 060
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Robin4270 Selfsorg Akkommodasie Plettenbergbaai bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai op die Tuinroete. Die eenheid is op 'n sekuriteitslandgoed aan die oewer van die Piesangrivier geleë. Dié eenheid beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]