Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Nabygeleë Streke

George
Knysna
Sedgefield

Resensies van Plettenbergbaai

4.7 / 5  
volgens 359 resensies
Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 359 geverifieerde gaste.
Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Picnic Rock Seaside Accommodation skuil langs die Tuinroete op die strandfront en bied 'n uitsig oor die warm Indiese Oseaan, Plettebergbaai en die Robbergskiereiland. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Sandy's C...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Out of Plett is 'n kothuis met 'n Kaaps-Hollandse styl en 'n plattelandse ligging. Dit bied pragtige uitsigte oor die Bitouvallei, 'n oormaat voëlspesies en verseker 'n rustige vakansieritme. Die kothuis is ruim en...

10% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

African Sea Breeze is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks. Dit is op die grondvloer aan die agterkant van die kompleks geleë wat dit meer privaat maak. Daar is ook genoeg gras waarop die kinders na h...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R938
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Pepper Tree Self-catering Guest House is in die seedorp, Plettenbergbaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë, binne 850 m vanaf die strand en 'n kort entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Tuinroete. ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Private Estate Luxury Apartment bied selfsorgverblyf op 'n veilige natuurlandgoed in Plettenbergbaai. Die perseel is die ideale basis om die omgewing en die Tuinroete te verken. Die woonstel is smaakvol versier en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robberg, Plettenbergbaai

Longships Sanctuary bied 'n gerieflik gemeubileerde kamer vir 2 in Plettenbergbaai, sowat 900 m vanaf die Blouvlagstrand, Sanctuary-strand. Die gastekamer het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Dit het ook 'n priv...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai

Ocean Watch Guest House skuil teen die kushange in Plettenbergbaai en is die ideale plek om walvisse en dolfyne dop te hou. Dit is gerieflik na aan die dorp, lieflike strande en gewilde uitkykpunte. Verblyf word ge...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Fynbos Ridge Country House and Cottages beskik oor 'n gastehuis en selfsorgkothuise wat ideaal geleë is in 'n privaat natuurreservaat in Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete. By Fynbos Ridge Country H...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Castleton 11b is 'n selfsorgwoonstel vir 6 in 'n oord in Plettenbergbaai. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met storte en toilette. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Village Square 6 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai wat 'n see- en berguitsig bied. Die woonstel is 650 m vanaf Lookout-strand en 1,4 km van Central-stran...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Robberg, Plettenbergbaai

Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Plettenbergbaai wat naby talle besienswaardighede is. Hierdie eenheid is geskik vir 3 volwassenes en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai

Plett Beacon House is 'n villa in Plettenbergbaai. Dié mooi kusdorp langs die warm Indiese Oseaan is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek. Verblyf word in 5 eenhede wat slaapplek vir 10 gaste het aangeb...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Plettenbergbaai

Sky Villa Boutique Hotel bied gehalteverblyf in Plettenbergbaai aan. Dié hotel is op 'n heuwel met 'n panoramiese uitsig oor die see en die Keurboomsstrandmeer. Daar is 14 kamers en elke kamer het 'n en suite-badk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Piesangvallei, Plettenbergbaai

Seven River Club Mews is in Plettenbergbaai, 'n area bekend vir sy landskapsritte, strande, voetslaanroetes, natuur en wild. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat wil ontsnap uit die stad. Verblyf is beskikbaar...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Word wakker in die rustige skoonheid van die natuur tussen die berge en die see met voëlgesang en die geruis van branders in jou ore. Kozi@Keurbooms is 'n selfsorg- vakansiewoonstel vir 2 gaste loopafstand vanaf 2 ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Keurbooms Strandhuis is 'n dubbelverdiepingvakansiehuis wat toegerus is vir selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gemaklike verblyf, na aan die st...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai

107 The Dunes is 'n selfsorg-dupleks in die Dunes-oord, in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tuinroete...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Dié pragtige eiendom wat deur die eienaar bestuur word, is op 12 hektaar in die hartjie van die Tuinroete geleë, en is slegs 'n paar minute van Plettenbergbaai en Knysna af. Gaste wat op soek is na 'n rustige wegb...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Plettenbergbaai

Goose Valley Apartment bied selfsorgverblyf op die luukse Goose Valley Golf Estate in Plettenbergbaai. Dié kompleks is naby die 18de skoonveld en die woonstel bied 'n besonderse uitsig oor die fynbos, skoonveld en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai

Place des Amoureaux is in Plettenbergbaai en bied 'n verskeidenheid gerieflike, gemeubileerde kamers. Gaste kan die Robberg- of Dolphin-kamer bespreek. Die kamers is in die hoofhuis en elkeen bied slaapplek aan 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 41 tot 60

Welkom by die Plettenbergbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za