Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.
"Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums. "
"If the municipality could just fix the potholes in Vincent and East London then it will be a pleasure to stay there for a holiday."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Jenny's Guest House"Was a little disappointed as G-town is looking a little run-down. "
"Net te veel eetplekke. My gewig is weer mooi op pad suide toe. Maar is dit nie waarvoor vakansies is nie?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Paxton Hotel"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
"Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome. "