Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (291)
B&Bs (23)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (238)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 243 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 243 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Gastehuise

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R3 165
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga

Sandals Guest House is sentraal geleë in die stil woonbuurt Umhlanga Rocks in die Groter Durban-area. Dit is net 200 m van die strand af en 1 blok van die dorp waar daar 'n verskeidenheid topklas restaurante en kof...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Chartwell Gastehuis is in Umhlanga Rocks, die kus-speelgrond van Umhlanga, in Durban geleë. Die gastehuis is stapafstand van die ongerepte strande af en is omgewingsvriendelik. Of jy nou hier kuier vir sake of ple...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR694
R555
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga

Umhlanga on the Rocks bied ’n gerieflike gastehuis in die gesogte Umhlanga Rocks. Die perseel is 650 m van die strand af en die eenheid is naby Umhlanga Village, winkels en ander geriewe. Die verblyf word in 3 g...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 310
R1 179
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die strand en 700 m vanaf die lewendige Umhlanga Village. Dié verblyf is ideaal geleë vir sakereisigers e...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

The Villa Umhlanga is naby Umhlanga-strand en bied gemaklike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Dié gastehuis bied gratis WiFi, parkeerplek en 'n kroeg op die perseel. B&B-verblyf word in 4 kamers gebied. Elke slaa...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 550
R1 163
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Umhlanga

La Dolce Vita Guest House is 'n luukse, unieke gastehuis wat in die skilderagtige Umhlanga Rocks geleë is. Dié gastehuis bied 'n heerlike ontspanne atmosfeer en gerieflike, ruim kamers. Verblyf word gebied in bek...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Herrwood Park, Umhlanga

Kingston Place Guest House is 'n gastehuis wat in 'n rustige deel van Umhlanga naby die dorp en Gateway geleë is. Dit is die ideale blyplek in Umhlanga en ons bied die akkommodasie om by jou behoeftes te pas. Daar...

Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Addis Guest House, slegs 3 km vanaf Umhlanga Rocks, bied gerieflike verblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek ver verwyder van die stad se rumoer. Verblyf is beskikbaar in 12 kamers. Elke kamer het lugve...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

The Lazy Lizard Guesthouse bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers in Herrwoodpark, Umhlanga. Daar is 2 kothuise wat apart van die hoofhuis is en elke kothuis het 'n privaat ingang. Elke kothui...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga

Ridgesea bied luukse verblyf en is sentraal geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand van die strand en die dorp se besienswaardighede. Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste in ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Flamingo Lodge is in die hart van Umhlanga Rocks, 200 m vanaf die Blouvlag-swemstrand en die strandfront promenade. Die Promenade, wat sowat 4 km lank is, is ideaal vir gaste wat daarvan hou om te stap of te draf. D...

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Umhlanga

Umhlanga Family Home is 'n selfsorghuis in Umhlanga Rocks. Die vakansiehuis is ideaal geleë minder as 5 km van die area se besienswaardighede af. Die 176 m²-huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en be...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga

La Lucia Place is 'n gastehuis wat gerieflike, privaat verblyf met 'n puik ligging in La Lucia bied. Dit is naby die Gateway Winkelsentrum en 2 minute se ry vanaf die bekende Umhlanga-promenade, plaaslike strande en...

Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubilee...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

The Hamptons is 'n luukse gastehuis wat gerieflik in die hartjie van die luukse Umhlanga Rocks geleë is. Die gastehuis is aan die rand van Umhlanga Village geleë en is naby talle goeie restaurante, kroeë en winke...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga

Sylvan Grove Guest House is weg van die rumoer van die besige strandfront en is die ideale toevlugsoord as jy wil ontspan. Dis net 15 minute se ry vanaf Durban se middestad, die Internasionale Konferensiesentrum, uS...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga

Villa Mimosa is in Umhlanga, Durban, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby die Gateway Theatre of Shopping wat verskeie winkels en restaurante het, asook die strand, doendinge en besi...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Welkom by die Umhlanga gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Umhlanga akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umhlanga akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za