Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (220)
B&Bs (26)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Umhlanga

4.8 / 5  
volgens 160 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga van 160 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Umhlanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Lodges

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umhlanga

Carter's Lodge is gerieflik net 800 m van die strand af oorkant La Lucia Winkelsentrum, Virgin Active-gimnasium, Gateway en Umhlanga- en La Lucia Ridge Kantoorblokke. Dit is ideaal vir sakelui én vakansiegangers. S...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Lodge in Umhlanga

43 Sea Lodge is in 'n woonstelkompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol-gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die kompleks bied direkte toeg...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 217 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 10 km vanaf Umhlanga

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Virginia, Durban Noord

Boma Lodge is 'n pragtige gastehuis met 'n ideale ligging, net 2 minute se ry vanaf Umhlanga se kuslyn en stapafstand van Virginia Lughawe af. Of jy nou in Durban is vir sake of vakansie, ons sal seker maak jy voel ...


Lodges binne 50 km vanaf Umhlanga

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Morningside, Berea

Erlesmere Lodge is in Morningside, net langs die besige Florida-weg in Durban, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge het slaapplek vir 14 gaste in 4 eenhede. Die hoofhuis bestaan uit 'n drieslaapkamerwoonstel bo en 'n r...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Berea, Durban SSB

Bentley Lodge & Lifestyle Centre is sakpasverblyf in van Berea naby die Warwick-kruising. Dis binne 'n 10 km radius vanaf besienswaardighede soos die Moses Mabhida-stadion, Floridaweg, Musgrave Winkelsentrum, The Pa...

Vanaf
R506
per nag (plek vir 2)
Lodge in Durban, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Clermont Lodge is 'n gastehuis in die hartjie van Clermont in Indunduma in Durban. Die lodge is stapafstand vanaf die Sugar Ray-stadion en 15 minute se ry vanaf uShaka Marine World, Sun Coast Casino en die strand. O...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Botha's Hill, Assegay

Phezulu is 'n safaripark sonder gelyke en ons bied iets vir almal. Drie chalets lê op die kruin van die wonderskone Vallei van 'n Duisend Heuwels en het luisterryke uitsigte oor die vallei en ons safaripark. Elke...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

Anchors Boutique Lodge is 'n eksklusiewe en modieuse instansie in Athlone Park. Ontspan in ons rustige en netjiese tuine terwyl jy met 'n skemerkelkie by die swembad en lapa-area bedien word. Al die suites is baie...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Shongweni, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Treehouse River Lodge is in Shongweni geleë. Dis net 6 minute se ry van die Shongweni Polo Pony Horse-skougronde af, 30 minute van Durban af en net 12 minute van verskeie sportgronde, winkelsentrums, uitstekende re...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Lodge in Athlone Park, Amanzimtoti

The Bali Grand Lodge and Spa bied kamers met 180°-uitsigte oor die see in Amanzimtoti. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers óf vakansiegangers op soek na gerieflike verblyf. Ons 18 kamers is smaakvol versie...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umhlanga lodges blad - loer bietjie na ons lekker reeks van lodges hieronder, of gaan kyk na ons algehele Umhlanga akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Umhlanga akkommodasie soek. Sodra jy die ideale lodge akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za