Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Vishoek

4.5 / 5  
volgens 88 resensies
Lees regte resensies van Vishoek van 88 geverifieerde gaste.
Indien jy Vishoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Vishoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vishoek selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish Hoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vishoek Selfsorg-eenhede

53 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR730
R621
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

Studio Apartment is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Vishoek in die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie word omring deur pragtige berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad. Dié woons...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 085
R922
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek

Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, 'n voorstad aan Valsbaai se kant van die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie is omring deur bergagtige terrein en spog met een van die veiligste swemstrande in...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

Sandcastle Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die grondvloer met pragtige uitsigte oor die see in Vishoek. Die woonstel is baie sentraal geleë naby winkels, restaurante, 'n wassery en 'n ve...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR942
R801
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek

Garden Apartment is 'n selfsorg-woonstel in Vishoek in Valsbaai. Hierdie kusdorpie is omring deur ruig berge en spog met een van die veiligste swemstrande in die Kaap. Die woonstel bied slaapplek vir 4 mense en be...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR665
R565
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vishoek

Dolphin's Rest is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, aan Valsbaai se kant, in die Kaapse Skiereiland. Hierdie kusdorpie word omring deur ruwe berge en spog met een van die gewildste swemstrande in Kaapstad. Die woonst...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vishoek

Craven Annex is 'n privaat eenheid in 'n baie stil en veilige kompleks met 'n sekuriteitshek in Vishoek ,met sy eie, aparte ingang, tuin en parkeerplek. Clovelly se gholfbaan is net 15 minute se stap ver en Vishoek ...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

South Shore Beach Apartment Harrier 202 bied 'n selfsorg-dupleks aan gaste in 'n veilige kompleks in Vishoek. Die kompleks is ideaal geleë net 'n paar minute vanaf Vishoek se strand, restaurante en 'n paar winkels ...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 457
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

South Shore Beach Apartments Ibis 204 is 'n netjiese, sonnige selfsorgdupleks wat in die South Shore-sekuriteitskompleks by die ingang na Vishoek geleë is. Dié kompleks is net 'n kort entjie se stap van die strand...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek

K&D's is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Vishoek, 'n tydlose kusdorp en gewilde toeristebestemming aan Kaapstad se Valsbaai-kus. Dié ouwêreldse vissersdorp is bekend vir sy wit sandstrande, warm Indie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Vishoek selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Vishoek akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Vishoek akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za