Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 7124 resensies.
. - 12th March 2015
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Dit is naby die skool in 'n baie rustige area, gerieflik vir funksie by die skool en baie sentraal geleë naby die wonderlike Oliewenhuis museum en venue.
. - 12th March 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Baie mooi.
. - 12th March 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Gerieflike winkelsentrum en kitskosplekke naby, sonder die harwar van stadsverkeer.
. - 12th March 2015
staying in General De Wet, Vrystaat
Nie te slegte woongebied nie.
. - 12th March 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
'n Baie rustige woonbuurt ...
. - 11th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Wens net ek het meer geld gehad om uit te gee op al die mooi goete wat my ogies gesien het. Dit is 'n wonderlike plek met al die nodige fasiliteite.
. - 11th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi natuur maar vind die winkels baie duur.
. - 11th March 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Goeie ligging.
. - 10th March 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Verblyf in Universitas is baie gerieflik omdat alles so vinnig en maklik bereikbaar is.
. - 10th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie met die lekkerste snuffelwinkels. Het 'n plaasgevoel ervaar met al die windpompe en kuierplekkies daar.
. - 6th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Beerfest weekend is awesome, but appreciating Clarens needs no other distractions.
. - 5th March 2015
staying in Parys, Vrystaat
Ons geniet Parys elke keer as ons daar gaan kuier. Ons is mal daaroor om in al die pandjieswinkels rond te loop en bring elke keer 'n vrag oudhede terug huis toe.
. - 5th March 2015
staying in La Provance, Vrystaat
La Provance is 'n baie netjiese en rustige area. Ek beveel die area enige tyd aan.
. - 5th March 2015
staying in Parys, Vrystaat
Parys is 'n pragtige plattelande toeristedorpie.
. - 1st March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is natuurlik die mooiste plekkie wat ons nog beleef het. Ons kan nie wag om Clarens weer te besoek nie.
. - 26th February 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie sentraal, naby inkopiesentrums.
. - 26th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Lekkerste restaurante wat ek nog in een dorp beleef het!
. - 26th February 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie lekker gekuier, geëet en rondgeloop.
. - 26th February 2015
staying in Fleurdal, Vrystaat
Fleurdal is a small town that is safe and warm.
. - 19th February 2015
staying in Kroonstad, Vrystaat
Die Boskoppie leeupark is 'n moet!
. - 19th February 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie mooi en rustige omgewing.
. - 19th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plekkie.
. - 19th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtig.
. - 19th February 2015
staying in Parys, Vrystaat
Daar is te veel om te sien in een dag. Indien ek raad kan gee, besoek die inligtingsentrum en beplan waarheen julle wil gaan. Was al verskeie kere in Parys maar het nou eers die Bessieplaas en O`s Restaurant ontdek wat wonderlik was.
. - 18th February 2015
staying in Rayton, Vrystaat
Baie netjiese buurt.
. - 17th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Dis hoofsaaklik vir reisigers wat van inkopies en baie lekker uiteet hou. Eetplekke is baie goed.
. - 15th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Puik! Onthou dat Clarens ook gebuk gaan onder beurtrag. Dit kan nogal mens se beplanning omvergooi.
. - 12th February 2015
staying in Parys, Vrystaat
Oulike plek.
. - 12th February 2015
staying in Bethlehem, Vrystaat
Pragtige en rustige omgewing.
. - 12th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Loved Clarens.
. - 8th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Wat een leuk plaatsje, gezellige winkeltjes en restaurantjes.
. - 7th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Skoon en netjiese dorp. Baie vriendelike inwoners en winkeleienaars. Pragtige natuurskoon. Sal dit sterk aanbeveel.
. - 5th February 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens Extreme is definitely the place to book for outdoor adventure.
. - 5th February 2015
staying in Kroonstad, Vrystaat
Rustige pragtige Vrystaatse dorpie.
. - 29th January 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Asemrowende uitsigte.
. - 29th January 2015
staying in Parys, Vrystaat
Lekker wegkom, ontspannende dorpie. Jy kan bietjie van alles vergeet en die kunstige atmosfeer geniet en die natuurskoon inneem.
. - 26th January 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie interessante winkels en eetplekkiesl
. - 26th January 2015
staying in Jacobsdal, Vrystaat
Daar is 'n gawe Spar vir voorrade. Die dorp se strate is in 'n haglike toestand.
. - 24th January 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Eetplekke op 'n Maandagaand almal toe. Baie kunsgalerye om te besoek.
. - 23rd January 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
Maklik bereikbaar van die snelweg af.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]