Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Clarens, Vrystaat

Frost House

"Beautiful town, even the township was interesting and seemed to be without high order crime."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Clarens is so mooi en uniek! Dis een van my gunsteling plekke. "

Clarens, Vrystaat

Views

"Ek het veral die Bibliophile baie geniet en natuurlik die restaurante bied uitstekende kos vir die honger toeris."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Ons hou baie van die natuurskoon van Clarens. Die ongeteerde strate laat egter baie te wense en skaad beslis die goeie naam van Clarence."

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Pragtige omgewing, wat iets vir almal bied."

Fichardt Park, Vrystaat

Acacia Lodge

"Ons hou nie baie daarvan om in 'n woonbuurt in 'n gastehuis te bly nie. Die idee van 'n gewone huis wat net hier en daar verander is om baie mense te akkommodeer sit my totaal af. Die omgewing speel ook maar 'n belangrike rol, die huise in omgewing ens. "

Fouriesburg, Vrystaat

Rustica Accommodation

"Fouriesburg is baie rustiger as Clarens en is baie sentraal geleë om Oos Vrystaat en Lesotho te verken. "

Fouriesburg, Vrystaat

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Baie mooi rustige dorpie ideaal vir wegbreek kans."

Parys, Vrystaat

The Dell

"Pragtige natuuromgewing."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Ek wou nog altyd die dorpie en sy omgewing besoek en sal beslis weer eendag soontoe wil gaan. As ek mag, sal ek graag wil voorstel dat hulle die Tugella Waterval meer bemark. Dit is die tweede hoogste waterval in die wêreld en toe ons daar aankom vind ons uit dat daar 'n drie uur stap (een rigting) is en dit was toe reeds te laat die middag om die tog aan te pak."

Universitas Ridge, Vrystaat

Janmar

"Goeie area vir verblyf."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Dorpie is baie duur. Op die beste langnaweek sal van die eetplekke se kombuis sluit om 6 pm wanneer almal wil uitgaan om te eet. Eienaar sal ook nie skroom om jou koud net weg te wys nie. 'n Spar of Pick 'n Pay sal 'n aanwins wees vir ons middelklas en die dorpenaars en gemeenskap."

Parys, Vrystaat

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

"Verblyf was te kort om kommentaar te lewer, waar ons was by Barefoot Cinderella was die diens en kos goed die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig."

Fouriesburg, Vrystaat

Fouriesburg Country Inn

"Sentraal geleë in 'n pragtige landskap en die hart van die dorp klop in die Fouriesburg Country Inn."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"The food venues need to step up on the standard of food served. "

Clarens, Vrystaat

Clarens Cottage 2

"Definitely a place to visit! Especially on a motorbike trip! "

Bethulie, Vrystaat

The Farmers Cottage

"Baie interesante klein dorp met baie geskiedenis in en om die dorp. "

Langenhovenpark, Vrystaat

Recato Gastehuis

"Baie lekker geleë naby eetplekke; supermark; casino; Botaniese Tuin met uitstekende restaurant. Maklik om te vind met padkaarte wat eienares op jou navraag verskaf."

Vrystaat

Tom's Place Resort

"Free State is good, anyone likes it and its safe to tour in, since there's no high crime rate. Everything is amazing."

Parys, Vrystaat

A Mountain View Country Estate

"Parys has a lot of interesting shops in Bree Street. Everyone is bound to find something interesting there."

Ladybrand, Vrystaat

Ladybrand Heritage House

"Ladybrand is aan die voet van die Maluti/Drakensberge. Ongelooflik mooi. Baie ontspanne omgewing en ideaal vir die avontuurlustige reisiger. "

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Clarens bly 'n fantastiese bestemming, enige tyd van die jaar!"

Panorama, Vrystaat

Kihara Guest House

"Skoon, groen woonbuurt, naby shopping mall en Oos Vrystaat natuurskoon. "

Clarens, Vrystaat

Talking Trees Self-Catering House

"Altyd 'n bederf om na Clarens te gaan!"

Trompsburg, Vrystaat

En Route Guest House

"Mooi plattelandse dorpie. "

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Rustige kuierplekkie, ekstra mooi in herfs."

Senekal, Vrystaat

Hendersons Lodge

"Paaie geniet aandag."

Blad
Blad 199 - Wys 5941 tot 5970
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang