Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.37 uit 5 gekry volgens 5415 resensies.
Braam G. - 9th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlik.
Marilese V. - 9th January 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Baie lekker sentraal geleë.
Rhudi G. - 9th January 2019
staying in Parys, Vrystaat
Puik.
Hein W. - 8th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie aangename vakansie plek en daar is n uiteenlopende aantal dinge om te doen. Ons het Clarens al voorheen besoek en sal vir seker dit weer besoek en aanbeveel vir ons vriende.
Daleen C. - 8th January 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Van ons familie het voorheen in Langenhovenpark gewoon, redelik bekend met die omgewing, kan Langenhovenpark aanbeveel.
Daleen C. - 8th January 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Ons ken Bloemfontein redelik goed. Het familie daar en het voorheen baie oorgebly toe ons dogter deelgeneem het aan squash toernooie. Bloemfontein is 'n pragtige, skoon stad en amper halfpad Kaap toe, is dit werd om in Bloem oor te bly.
Stephanie M. - 8th January 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Dry suburb, but clean and safe. Good roads.
Jane S. - 8th January 2019
staying in Philippolis, Vrystaat
Die gemeenskap is vriendelik en baie behulpsaam. Daar moet net op die websites gesit word watter restaurant beskikbaar is. Veral as mens na 6 daar aankom, anders gaan jy honger slaap.
Liezel S. - 8th January 2019
staying in Bethlehem, Vrystaat
Little off the track. 90 km away from Harrismith, but nice town.
Dewald M. - 8th January 2019
staying in Fauresmith, Vrystaat
Die dorp is baie oulik. Die mense van die dorp het ons met vriendelikheid ontvang en gehelp toe ons band vervang moes word.
Dinelia S. - 8th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Fantasties.
Jana H. - 8th January 2019
staying in Trompsburg, Vrystaat
'n Stil klein dorpie waar jy 'n outydse Karoo-gasvryheid kan geniet.
Charl V. - 8th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die mooiste plek in die Vrystaat!
Riana H. - 8th January 2019
staying in Trompsburg, Vrystaat
Baie stil en afgeleë dorpie, hopelik sal die groei verwesenlik.
Charl D V. - 7th January 2019
staying in Trompsburg, Vrystaat
Pragtige dorpie, net jammer van die rommel wat die ingang na die dorp ontsier. (Vanaf Philippolis se kant).
Rikus I. - 7th January 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
'n Pragtige ou Karoo dorpie wat deur hulle munisipaliteit verwaarloos word.
Harold D. - 7th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp met baie om te doen. Die natuurskoon is asemrowend.
Janine R. - 7th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie, was selfs direk na Nuwe Jaar baie skoon en netjies.
Cedric B. - 7th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is a beauty that we missed on way to Durban, well worth the detour. The items in Clarens are mainly proudly South African, which is authentic. The lovely sunset at the Golden Gate National Park is too spectacular to miss!
Sonja V. - 7th January 2019
staying in Parys, Vrystaat
Daar is so baie goed om te doen, nie 'n oomblik van verveeld wees nie.
Sakkie V. - 7th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is maar 'n klein dorpie in die Vrystaat waar 'n mens net so bietjie wil gaan rus vir so paar dae.
Marco A. - 7th January 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Netjiese omgewing. Eetplekke en diensstasies is naby geleë. Maklike toegang.
Werner K. - 7th January 2019
staying in Ladybrand, Vrystaat
Wat 'n oulike dorpie.
Mariette F. - 7th January 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
Sal beslis meer oor die dorp se geskiedenis wil uitvind, ongelukkig was ons verblyf te kort om alles te kon doen wat ons wou, maar sal beslis weer die dorpie besoek.
Pieter O. - 7th January 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Rustig.
Dalizia D. - 7th January 2019
staying in Ladybrand, Vrystaat
The hospitality was very good.
Lizl P. - 7th January 2019
staying in Trompsburg, Vrystaat
Eerste keer in Trompsburg - baie netjiese dorpie met unieke eetplekke. Sal weer stop vir oornag..
Gerhard D. - 7th January 2019
staying in Ventersburg, Vrystaat
Wat daar is, was gerieflik vir ons gewees.
Lizette W. - 7th January 2019
staying in Memel, Vrystaat
The hotel seems to have gone backward a bit, we stopped for a drink and the fridges are under stocked. They only had one tod of Jack Daniels.
Edmundt F. - 7th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige plattelandse dorpie. Verwag wel vroeë toe deure en koop gerus 'n paar inkopies in Bethlehem voor jy deur ry Clarens toe, aangesien daar nie veel meer opsies is as die paar (duur) restaurante nie.
Henriette V. - 7th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike, veilige plek om te rus.
Susan M. - 6th January 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Nice and safe area.
Patience T. - 6th January 2019
staying in Noordelike Vrystaat, Vrystaat
Stay at Hermanus Cottage, great value for money!
Elma N. - 6th January 2019
staying in Bayswater, Vrystaat
Netjiese en veilige area.
Katie M. - 6th January 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Pragtige berg-uitsig. Stil en rustig.
Willem S. - 6th January 2019
staying in Winburg, Vrystaat
Geen kommentaar oor die dorp, want ons het in die aand gearriveer en vroeg die volgende oggend weer vertrek.
Brenda B. - 6th January 2019
staying in Parys, Vrystaat
Lieflike dorpie om te besoek.
Kenny J. - 6th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Quite a bit to see. For a long holiday a place just to chill. Things are quite pricey.
Simone V. - 6th January 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Die ideale 'half way' tussen binneland en kus.
Hester B. - 5th January 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is altyd lekker!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za