Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.
"Wow, they still have working street lights, and street name boards, felt safe to go for a walk. Clean and neat."
"Parys is 'n lekker wegbreek van die besige stad en 'n kort uur se ry vanaf Johannesburg. Daar is baie om te doen en te sien. Definitief 'n rustige vakansie of naweek opsie."
"Mens gaan nie Rosendal toe om inkopies te doen nie, jy gaan vir rus en vrede en dis presies wat ons gekry het."
"Pragtige dorpie. Bietjie vervalle plek-plek. Plaaskombuis het heerlike kos bedien. Hotel word goed onderhou. Sal Fouriesburg beslis weer besoek."
"Pragtige dorpie! Besoek gerus Treat Restaurant, Purple Onion Deli, Highland Coffee en Kuier wanneer jy die dorp besoek. Die beste kaaskoek is te vinde net buite Clarens wanneer jy Baris Monger besoek. Moet ook nie uitmis op die spesialiteitskase van Noah's Cheese nie."
"Plaaslike owerheid moet meer aandag gee aan algemene netheid van sypaadjies, sakesones en publieke oop ruimtes."
"Please fix your streets. They are bad. This will keep people away from your town."
"Naby Gariepdam wat 'n belewenis is om te sien as die water oor die damwal loop. Snobs Coffee Shop is 'n heerlike eetplek. Kuilfontein padstal is 'n moet-besoek plekkie. Affi-plaas Coffee Shop het heerlike kos en goeie waarde vir geld. Daar is heelwat historiese plekke om te besoek."
"Clarens het min/geen antiekwinkels nie. Die plaaslike restaurant, Clementine, kan verbeter!"
"Clarens en omgewing is 'n pragtige toeristebestemming met baie restaurante, geskenkwinkels, en natuurskoon met baie fotografie-moontlikhede."
"It is fine for a one day stay, wouldn't recommend it for longer stays."
"Stunning, quaint, lovely to browse the town and go white water rafting if you can CX Extreme, amazing guides"
"Kamp Kerkhof en die langste brug in SA is absoluut die moeite werd. Ook gedenkwaardighede in dorpie."
"Die dorp self is baie lekker. Die mense is baie vriendelik. Lekker eetplekke op Rosendal."
"The only reason I'm rating 3 stars for travel destination is because I didn't stay long and had no time to explore, but I enjoyed the break from the hustle and bustle of city life."
"Al Clarens se strate moet geteer en instand gehou word. Met die baie reën was die strate 'n modder gemors."