Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Dwarskersbos , Weskus

Hemelhoog Woonstel

"Ons kom beslis weer."

Dwarskersbos , Weskus

Malika

"The place a go-to to sit back, relax and refresh oneself. The Velddrif area is quiet but scenic. There are excellent eateries. The people are warm and friendly."

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"The festival could have been better promoted as we only found out about the festival on arrival in Langebaan. But the people were very friendly, we especially had a great time at Husky's Restaurant & Bar. The staff were friendly and the food really good."

Paternoster, Weskus

Paternoster Place

"As jy rustigheid soek is dit nie die plek vir jou nie, maar lekker strand en fietsry-geleenthede."

Paternoster, Weskus

Lilla's Landing

"Dis 'n ongelooflike plek en baie geseënd."

Yzerfontein, Weskus

Swept Away Guesthouse

"Breathtaking view and just a lovely place to get away and escape."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Kan maar die dorpie mis."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Mooi deel van die Weskus. "

Elandsbaai, Weskus

Elandsbaai Trust

"Elandsbaai is 'n plekkie waar jy jouself kan gaan vind. Ongerepte natuurskoon."

Paternoster, Weskus

Paters Nessie

"Lekker bestemming vir mense wat wil ontspan."

Yzerfontein, Weskus

Fairview

"Pragtige rustige plekkie, buite seisoen!"

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"Eet by ad Hatter, daar is nie iets beter nie. Hulle het ook Rooibos Stokkies Tee. Kuier lank, want dit word net lekkerder."

Yzerfontein, Weskus

83 Dassen Island

"Die dorp is skoon en rustig. Lekker veilig om rond te loop en baie drawwers, oud en jonk op straat dus geskik vir buitelewe."

Paternoster, Weskus

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Probleem met die kreefverkopers, is baie lastig. In geheel 'n uitstekende vakansiebestemming. Asemrowende sonsondergange. Lieflike strand. Goed geleë restaurante."

Paternoster, Weskus

La Baleine Beach House Collection

"Always perfect destination because of the variety of restaurants and coffee shops in that little village."

Velddrif, Weskus

Quay West

"Rustige dorpie om te ontspan en weg te kom van die besige lewe."

Lambertsbaai, Weskus

Ouma See

"Smouse is baie voorbarig en lastig."

Paternoster, Weskus

Kiewiet

"Matigheid voor oë en jy geniet elke oomblik van hierdie plek."

Yzerfontein, Weskus

Raaswater

"Yzerfontein is 'n klein dorpie met onbeskryflike uitsigte."

Paternoster, Weskus

Gilcrest Place Guest House

"Baie oulike plekkie, net jammer dis baie duur en die ou kunswinkeltjies en so het baie aandag nodig! Al die goedjies om te koop is duur en baie van die winkels was vuil en het baie stof. My gunsteling was die Gaaitjie resturant! 10/10!"

Paternoster, Weskus

Die Veldmuis

"Rustige atmosfeer, heerlike kos en lekker mense."

Grottobaai, Weskus

Starfish View

"Very quiet, safe and clean."

Velddrif, Weskus

Faodail Guest House

"Lieflike plekkie ons het erf gekoop in Laaiplek so hul gaan ons beslis weer sien."

Lambertsbaai, Weskus

Xamarin Guest Farm

"Besoek gerus Jackal Creek Saloon."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Ek hou net nie van die glas en gemors tussen die rotse, asook die graffiti op die rotse nie. Vandat ek klein was tot nou, 35 jaar later, is dit jammer om te sien hoe die Weskus agteruitgaan. Maar dis nogsteeds ’n kwaai plek."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 6

"Baie baie vissermanne! Mooi voëls by die Bird Island."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang