Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Yzerfontein is 'n wonderlike seedorpie naby genoeg aan Kaapstad om te voel dat jy uit die stad is en lekker kan ontspan."
"Nice ocean views but not much to do. Perfect if you just looking for some peace and quiet."
"Langebaan het baie besienswaardighede. Baie goeie vakansieplek. Vriendelike mense en 'n baie veilig area."
"Love the quaintness and peacefulness of the village, the beautiful beach and the quick accessibility to surrounding villages. It's a gem."
"Vir ons was Velddrif bietjie baie stil. Maar ja, as mens wegbreek van die besige stadslewe, is dit 'n lekker kuier en rusplekkie."
"Pragtige omgewing met heerlike wynplase om te besoek! Die mense is besonder vriendelik - almal groet almal!"
"There are many attractions and restaurants in the immediate vicinity and the locals are generally very friendly people."
"What a magnificent beach for an early morning run and refreshing swim. Unfortunately conditions were not great for my rather enthusiastic surfers who braved the howling South Easter and uncoperative tides but we will just have to return then another day. Thoroughly enjoyed a delicious bite to eat at the eclectic Wit Mosselpot."
"Die mooiste strand met sonopkoms en -ondergaan. Restaurante bedien die lekkerste kos."
"Paternoster is die mooiste rustigste dorpie met 'n klomp lekker eetplekke. Dis 'n ander wêreld!"