Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Port Owen, Weskus

41 Port Owen

"Wonderful house."

Jacobsbaai, Weskus

Allview Holiday Apartments

"Jacobsbaai is prentjiemooi met veilige swemplek in die beskutte baaie. "

Port Owen, Weskus

Heron's Haven

"There is not much to do if you don't have a boat. There are fish in the river, you just have to persist and throw everything at them including your hat."

Langebaan, Weskus

4Winde

"Weskus bly tops met al die agt dorpies in 'n radius van 50 km, Langebaan, Saldanha, Jacobsbaai, Vredenburg, Paternoster, St Helena Bay, Velddrif, Dwarskersbos. Nêrens kry jy so pakket nie."

Yzerfontein, Weskus

21 on Bakoond

"Pragtige natuurskoon en baie om te doen in die omgewing."

Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel

"Dit is waar ek gaan aftree."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Doringbaai is vir diegene wat nie van massas mense hou nie. As jy aksie en vermaak soek, is dit nie die plek vir jou nie. Die natuurskoon en lekker stapgeleentheid langs die kus is besonders vir diegene wat 'n stil tydjie soek. "

Jacobsbaai, Weskus

The Plot - West Coast Style Glamping & Accommodation, Jacobsbaai

"Die natuurskoon is lieflik en die dorp is nog 'n bietjie stiller as die meer ontwikkelde plekke aan die Weskus."

Dwarskersbos , Weskus

Kersbospark 14

"Jy sal nooit spyt wees nie. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel."

Jacobsbaai, Weskus

Weskushuis

"Stil dorp, egte Weskus-dorp, mooi uitsig, lifelike mense, aangename atmosfeer. Sal die plek baie beslis aanbeveel."

Dwarskersbos , Weskus

Shabby Chic Beach House

"Baie rustige en oop atmosfeer."

Hopefield, Weskus

The Blacksmith's Cottage

"Kan beslis Hopefield as bestemming aanbeveel. Dis ry-afstand van so baie spesiale plekke op die Weskus en op die manier belief mens meer as net een ondervinding. Die mense is fantasties en baie vriendelik. Die eetplekkies is uitstekend. "

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Ons het met vensters oop geslaap en ons het veilig gevoel ook met ons bakkie wat buite staan. Strand mooi oop en skoon en heerlik vir lang stappe selfs vrou-alleen. Nooit onveilig gevoel nie."

Elandsbaai, Weskus

Vensterklip

"Fantastiese swemstrand! Hotel het heerlike kos. "

Dwarskersbos , Weskus

Rooivalk

"Lieflike vakansieplek."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Beautiful West Coast dorpie. Locals are friendly, it is clean, and the ocean views are spectacular. "

Grottobaai, Weskus

West Coast Seaside Getaway

"Stil, skoon ongerepte natuur. Mal oor die rowwe see!"

Jacobsbaai, Weskus

Allview Holiday Apartments

"Stil maar aangename plek. Pragtige wit gekalkte huise steek so mooi af teen die Weskus see en sonsondergang."

Elandsbaai, Weskus

E'bay Apartments

"Lekker rustig, die atmosfeer is anders as die bedrywige stad waaraan ons gewoond is. "

Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering

"Rustige, pragtige dorpie. Voel baie veilig. "

Langebaan, Weskus

Fantastic C

"Beach is safe and water fantastic."

Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn

"Baie mooi dorp en rustig as jy wil wegkom."

Lambertsbaai, Weskus

Kookfontein Farm Cottages

"Pay a visit also to Doringbaai. "

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Doringbaai is lieflik."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Awesome vir iemand wat van rustigheid hou. En jy is naby alles, lieflikste wynplase asook ander mooi plekkies. Fryers Cove, The Cabin is gunsteling eetplekke. Kommetjie by Strandfontein is ook net 7 km weg en ook 'n heerlike eetplek."

Lutzville, Weskus

Art Guest House

"Quaint and friendly little town with great little spots to visit."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Mooi dorpie! Sal beslis weer daar gaan oorslaap."

Blad
Blad 135 - Wys 4021 tot 4050
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang