Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Lambertsbaai is 'n rustige dorpie, waar jy die Voëleiland en alle mooi restaurante kan gaan besoek."
"Baie pragtige vissersdorpie met vriendelike mense. Een naweek is te kort.."
"Lambersbaai is die heel beste toerismebestemming. Ek beveel ons selfhelp plekkies aan met groot liefde."
"Lamberts baai het vir my so beïndruk dat ek gou weer sal gaan kuier. Dit is beslis die moeite werd om te gaan verken en oor te slaap. Die museum is 'n absolute moet. Die hawe-restaurant is 'n nommer een."
"Loadshedding spoiled the experience. Fishing outing was fun, yet unsuccessful. Velddrif is a people place."
"We also popped in at Paternoster which is only 30 kms away. Stunning beach and worth a visit."
"As ek kon sou ek self in Klawer belê om Klawer in 'n Dubai te omskep. Geskikte plek. Langs die hoof weg N7."
"Vredenburg itself is a good stepping stone for surrounding destinations eg. Saldanha, Jacobsbaai, Paternoster etc."