Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Paternoster, Weskus

Kommetjie

"Beautiful place with beautiful, friendly people."

St. Helenabaai, Weskus

Smooth Sailing

"Mense daar is baie vriendelik en behulpsaam."

Lambertsbaai, Weskus

Aan't See House and Apartment

"As jy wil rus en ontspan is dit die plek."

Langebaan, Weskus

Langebaan Anchor's Down

"Oor die algemeen is Langebaan te duur in seisoen, maar die winterafslag het dit bekostigbaar gemaak vir ons vir 'n naweek."

Lambertsbaai, Weskus

Captain's View

"'n Dorp met die gevoel van die Weskus en bied baie om te doen en ervaar."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"Baie oulike dorp, maar ander dorpies in die omgewing is meer toeristevriendelik. Mense van die dorp is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Eetplekke baie goed in die dorp."

St. Helenabaai, Weskus

Smooth Sailing

"'n Baie, baie mooi plek en die mense wat daar rond bly kla nie."

Jacobsbaai, Weskus

Sea La Vie

"Perfekte plek om af te skakel, gedagtes stil te maak en net te wees."

Velddrif, Weskus

Shanty's Rest

"It's a beautiful, quiet place. Only drawback we found, was the shortage of halaal restaurants and cafés, but wasn't that big of an issue."

Velddrif, Weskus

Weskusverblyf

"Baie mooi en rustige plek."

Strandfontein, Weskus

Mosines

"Very quiet seaside town. Beautiful vegetation, sea views. Very reasonably priced restaurant."

Elandsbaai, Weskus

Ons Huisie

"Like that it is not commercial."

Weskus

Joan's Place

"Ons het meeste dorpe rondom Velddrif besoek en dit het baie uitgebrei en is baie skoon en netjies."

Dwarskersbos , Weskus

The Owl House

"The area is very quiet and shopping may need to be done elsewhere."

Velddrif, Weskus

Laaiplek Hotel

"'n Baie aangename Weskus-ervaring."

Paternoster, Weskus

Sandals

"Paternoster bring 'n rustigheid oor 'n mens en is die ideale vakansieplek as jy will destress."

St. Helenabaai, Weskus

Accommodation @ Sea Trader

"Die mooiste en veiligste plek op die aarde!"

Grottobaai, Weskus

Sunbird Cottage

"The location is spectacular, we loved meeting mongoose and steenbokkies on our morning walks."

Jacobsbaai, Weskus

Sandkorrel

"Love Jacobsbaai."

Langebaan, Weskus

Fynbos Single Stay

"Dis pragtig maar oordryf. Die plekke wat ek besoek het, is nie meer idillies mooi nie. Te kommersieel."

Jacobsbaai, Weskus

Stoepie

"Pragtige dorpie"

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Baie mooi en rustige dorpie. Uitstekend vir wegbreek."

Paternoster, Weskus

Astrandt 2

"Beautiful place with a stunning beach for walks."

St. Helenabaai, Weskus

Die Skilpadjie

"We love it, small fishing village, with beautiful surroundings, and peaceful and tranquil as well as safety in this town is phenomenal and the people are so welcoming and friendly, we will definitely visit again."

Langebaan, Weskus

Country @ Sea

"Perfekte vakansieplek."

Paternoster, Weskus

Malmok

"Love Paternoster!"

Weskus

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

"Weskus is nog in baie plekke veilig. Naby aan die natuur en vriendelike mense."

Lambertsbaai, Weskus

Seacliff Splendour

"Die beste plek om vakansie te hou! Weskus bly net tops!"

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang