Geverifieerde Resensie
Witzenberg Municipality
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Witzenberg Municipality bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 493 resensies.
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"A gorgeous place and met the most amazing people."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
The Lark @ De Weiglhuys Farm"Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Wittedrift Manor House"Baie mooi omgewing, klein-dorpsgevoel, mooi ou huise."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Montpellier De Tulbagh"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Riviera Cottage"Tulbagh het 'n oorvloed van aantreklikhede en aktiwiteite in 'n pragtige, rustige omgewing. Beslis aan te beveel vir 'n heerlike wegbreek!"
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Winterhoek Farm Accommodation"Tulbagh is 'n klein dorpie en is perfek vir 'n rustige naweek weg."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Steenbok Farm Cottages"Rijks was a lovely destination to go to. Wine good."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Saronsberg Vineyard Cottages"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
Wolseley, Witzenberg Municipality
Koraalboom Gaste Akkommodasie"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Raptor Rise Farm"Mooiste dorpie! Ongerep met lekker wyn en vriendelike mense."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
EpiStay"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
Wolseley, Witzenberg Municipality
11 Protea"In 'n kort tydjie verlief geraak op die dorpie. Rustig met minimum verkeer."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Bergsicht Country Cottages - Ruby Star"Baie vriendelikke dorpie, met wynplase binne bereik."
Tulbagh, Witzenberg Municipality
Vindoux Guest Farm & Spa"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."