Geverifieerde Resensie

Zululand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zululand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1022 resensies.

St. Lucia, Zoeloeland

18 Manzini Chalets

"St Lucia is a beautiful and unique place."

St. Lucia, Zoeloeland

Perna Perna St Lucia

"Baie goeie buitemuurse aktiwiteite in die omgewing."

Hluhluwe, Zoeloeland

The Fever Tree Guest House

"Naby reservate en halfweg tussen Nelspruit en suide van Natal."

St. Lucia, Zoeloeland

Little Eden St Lucia

"Isimangaliso park aan westekant van meer was 'n teleurstelling a.g.v. min diere wat ons gesien het. Park beperk jou met 'n vasgestelde roete wat jy slegs kan ry wat 'n groot deel van die park uitsluit wat jy glad nie kan of mag ry nie. Het darem 'n trop buffels gesien wat 'n hoogtepunt was. A.g.v. die teleurstelling het ons besluit om nie eens die oostelike deel te doen nie. Bootklub en Barraca restaurante se kos was kwaliteit en aan te beveel."

St. Lucia, Zoeloeland

Turtleshaven

"St. Lucia is a great holiday place, very tranquil, peaceful and restful. We've been on the boat ride, toured the nature reserve and had a good time at the beach, also caught some fish. This has been a good break from our usual day to day activities. We were very enclosed with covid-19 lockdown. This holiday did refresh and energize us."

St. Lucia, Zoeloeland

11 St Lucia Sands

"Ons sal beslis teruggaan na St Lucia vir 'n vakansie."

St. Lucia, Zoeloeland

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"Baie wild en seekoeie in die strate in die aand. Baie vir kinders om te doen en die strande is mooi skoon en veilig."

St. Lucia, Zoeloeland

Ocean View Nature Lodge

"See was uitstekend net die wind het gepla."

St. Lucia, Zoeloeland

Perna Perna St Lucia

"Baie jammer dat google die mond nog as oop wys maar in werklikheid het dit lankal weer toegespoel."

St. Lucia, Zoeloeland

AmaZulu Lodge

"Skoon en netjiese dorp. Het nêrens onveilig gevoel nie. Mense is oor die algemeen vriendelik en mens kan alles kry wat jy nodig het. Die enigste nadeel is dat die see uit die oog uit is."

Richardsbaai, Zoeloeland

Son-en-See 2

"Beautiful place for a holiday. Enjoyed the fishing and the beaches."

St. Lucia, Zoeloeland

Flamboyant 7

"Heerlik strande is skoon en beheer na strande werk 100%."

Sodwanabaai, Zoeloeland

Phumulani Lodge

"Die beste duik in Suid-Afrika."

Richardsbaai, Zoeloeland

La-Rene

"Baie netjies oor die algemeen en baie vriendelik en behulpsaam."

St. Lucia, Zoeloeland

Manzini 38 - Go & Sea

"We absolutely love St Lucia. Nature and birds on our doorstep. We aren't huge beach people, so the bush aspect really appeals to us. Lovely little town with friendly locals."

Mtunzini, Zoeloeland

Casa Benri

"Baie voëllewe en mens kan ook lekker gholf speel! Die Raphia-palmwoud is ook ’n moet sien!"

St. Lucia, Zoeloeland

Leopard Corner Lodge

"Amazing - clean, safe and all amenities - I was really impressed with the town. A vast improvement since I was last there. It's really lovely little town now. Well done to all that have made this huge difference."

St. Lucia, Zoeloeland

Shonalanga Lodge

"St Lucia is so 'n rustige klein dorpie - wildreservaat en see is teenaan mekaar. Almal was baie vriendelik en ek het glad nie onveilig gevoel om alleen rond te beweeg nie."

St. Lucia, Zoeloeland

Little Eden St Lucia

"Dit is 'n gereelde bestemming van ons en ons geniet dit daar."

Sodwanabaai, Zoeloeland

Mseni Beach Lodge

"All the wildlife and gate entrance fees are quite expensive for local SA residents. "

St. Lucia, Zoeloeland

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"St. Lucia is surrounded by KZN parks, we managed to go to Eastern Shores, Western Shores and Hluhluwe. All within driving distance. The beaches are also beautiful with whales during this time of year. It is a gem, just a 2 1/2 hour drive away from Durban."

Richardsbaai, Zoeloeland

The Crayzee Fish Guest House

"Geen strande waar ’n mens kan ontspan nie."

St. Lucia, Zoeloeland

Villa Mia 12

"Pragtige dorp met die lekkerste vibe!"

St. Lucia, Zoeloeland

Flamboyant 10

"Dit is duidelik dat daar mense is wat erg deur die COVID geaffekteer word. Het 'n wonderlike dag op die see gespandeer en 6 mooi Tunas gevang."

St. Lucia, Zoeloeland

Flamboyant 7

"Weens die pandemie het St. Lucia baie skade gekry, ek kom al vir 20 jaar daar so daar is baie mense wat my ken. Van die eetplekke wat ek besoek het laat die Wimpy en die bootklub veel te wense oor, die kliëntediens is baie swak en die bootklub se pryse is buitensporig. Om R145 te betaal vir 'n rumpsteak wat letterlik in my handpalm pas, 'n hoender wat net-net nie die steak toemaak nie en soos +- 20 skyfies is regtig belaglik. Ek het 'n foto geneem. want mense by die huis sal my nie glo nie. By die Wimpy dink hulle hulle doen jou 'n helse favour om jou te bedien. Van die lokale mense kom in sonder maskers en drentel daar rond. Ek het toe maar gereeld van Wavedancer se plek gebruik gemaak. Wel as daar nie baie vinnig dinge reg geruk in St. Lucia nie gaan dit 'n spookdorp word."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang