Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.

Kaapstad

Rafters Cottage

"Unique in South Africa - in every aspect."

Kaapstad

Mt Bijoux

"Kaapstad is beslis een van die skoner provinsies. Alles werk. Geen slaggate. Busdiens is werkende toestand en loop op geoliede wiele. Baie divers en met 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede vir almal van oud en jonk."

Kaapstad

Ocean View 701

"Ons gunsteling vakansiebestemming in SA."

Kaapstad

Shalom Beach House

"Die Kaap is skoon en georganiseerd met vriendelijke mense en flukse dienste. Al die ATMs werk altyd en die Polisie en Verkeerspolisie vat nie kanse met eie mense soos in die res van die land waar "bribes" 'n gewoonte geword het nie. Ek is regtig op my gelukkigste in die Kaap en sal graag daar wil bly. Dankie Pragtige Kaapstad."

Kaapstad

Waterways

"Die plek om te wees vir vakansie, genoeg om te doen vir enige ouderdomsgroep."

Kaapstad

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl

"Mooiste stad. Ons het heerlik gekuier"

Kaapstad

Cornerstone Guesthouse Alk Van Zyl

"Kaapstad is 'n pragtige stad met baie besienswaardighede."

Kaapstad

Atlantic Loft

"Wondelike atmosfeer met besige verkeer. Melkbos het wonderlike eetplekke."

Kaapstad

Doric 005

"Dit is 'n pragtige stad."

Kaapstad

9 Lantra

"Ons gaan die afgelope 5 jaar, een keer 'n jaar Kaap toe en kan sien daar word nie meer so baie hand gehou oor strate en dorpe se instandhouding nie."

Kaapstad

Lazy Days Apartments: Cape Town - 15 Diluta

"Took a drive to Hout Bay. Beautiful scenery on the way."

Kaapstad

Beach Apartment and Studio

"Kaapstad het baie verskuilde juwele wat nog ontdek moet word. En ek was nog nie een keer teleurgestel nie."

Kaapstad

The Beach Villa

"Altyd mooi."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"It's beautiful, they have thee most amazing sites to see. Nature at its best. There is nothing more amazing than the mountains and the beach a definite travel destination! Love it"

Kaapstad

C'est La Vie Self Catering Apartment

"Beslis die beste bestemming."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Kaapstad is 'n baie mooi plek en ek gaan gereeld daarheen."

Kaapstad

The Beach Villa

"Mense, hoekom moet jy uit die land reis as ons 'n pragtige Kaapstad het. "

Kaapstad

The Sunset Beach House

"Altyd lekker om in die mooie Kaap vakansie te hou!"

Kaapstad

Blouberg Self-Catering Apartments

"Kaapstad is 'n wonderlike plek ek sal enige persoon aanbeveel om Kaapstad toe te kom, want alles is hier."

Kaapstad

Sea La Vie

"Kaapstad bly my 'hood'. Kinderjare-herinneringe bly so lewendig met elke besoek. Dit bly net mooi, om elke draai word jou asem weggeneem."

Simonstad, Kaapstad

Simonsberg Heights

"Pragtige dorp en ons wil weer terugkom om verder te verken."

Kaapstad

Aan de Weg

"Die beste stad in die land."

Kaapstad

Elephant's Heart

"Cape Town is the place to be."

Kaapstad

St Tropez 1104

"Een van die Mooiste bestemmings in die wêreld."

Kaapstad

Getaway Self-Catering Panorama

"Pragtige stad, mooi argitektuur, oulike winkeltjies, top restaurante, bly net mooi!"

Blad
Blad 97 - Wys 2881 tot 2910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang