Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.

Clarens

Talking Trees Self-Catering House

"Clarens is a vibey town with much to do and enjoy!"

Clarens

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Elke keer minder beïndruk met Clarens."

Clarens

Gypsy Guest House Clarens

"Stunning dorpie! Baie uniek."

Clarens

Die Blou Huis

"Beautiful, quaint town to really unwind and get in touch with simple living. It's on my annual to do list from now on!"

Clarens

La Bri

"Omgewing en natuur met berg-uitsig mooi. "

Clarens

Golden View Luxury Self-Catering

"Die paaie is in 'n uiters swak kondisie."

Clarens

La Bri

"Het meer as 'n dag nodig!"

Clarens

Bella Vista

"Pragtige dorpie met die mooiste winkeltjies, waar 'n mens jou aan kan vergaap. Die restaurante is elk karaktervol en die lekkerste disse. Vir die kreatiewe en kunssinniges 'n moet om te sien. Die staproetes is asemrowend en die vars lug het ons bedwelm."

Clarens

Woodlands Retreat Private Property

"Pragtige dorpie met 'n goeie gemeenskap. "

Clarens

Old Mill Drift Guest Farm

"Absoluut wonderlik."

Clarens

Rooiland

"Lekker in die winter."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Altyd lekker om die dorpie te besoek! Warm gevoel van mense wat almal een ding in gemeen het naamlik gesellig kuier, heerlik eet, 'n glasie wyn of twee geniet en drentel deur die oulike winkeltjies. "

Clarens

Arundel Studios

"Loved Clarens, absolutely beautiful and fun to explore. Will definitely be back."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Pragtige dorpie - ongelukkig oor gekommersialiseer vir toeriste maar ek neem aan dit is wat party toeriste graag wil hê."

Clarens

Zwartmodder

"Rustig en veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam."

Clarens

Rooiberg View Clarens

"Eerste keer daar, beslis nie die laaste keer nie!"

Clarens

Paddocks 6

"Baie om te sien en om te doen in en om Clarens."

Clarens

Bikiberg

"Clarens bly maar altyd pragtig."

Clarens

Arundel Studios

"Enigste negatief is dat Clarens so klein is soos die fotos beduie en dit beteken dat as die ouens jou waarsku dat jy moet inkopies doen in Bethlehem, dan joke hulle nie. Net die bare basics beskikbaar in Clarens - wat beteken jou braai gaan teleurstel tensy jy vleis saam bring. Lekker geëet - maar die meeste winkels is bietjie duur met min om jou besig te hou na die eerste oggend se stappie."

Clarens

Hannic's Retreat

"Interesting town with a good vibe. There is everything for every taste."

Clarens

Golden View Luxury Self-Catering

"Mooiste dorp, spyt ons was so kort daar."

Clarens

RiverWalk Guest House

"Beautiful place to visit. Lots of spectacular landscapes and walks in the National Park. Quaint little town."

Clarens

Die Kruik

"Baie duur. Etes duur. Winkels duur en oorprys. Omgewing pragtig."

Clarens

Hannic's Retreat

"Awesome and friendly town. Thank you."

Clarens

Old Mill Drift Guest Farm

"Maak seker jy kry wat jy nodig het vooraf, Clarens is relatief duur. Vleis is nogal goedkoop."

Clarens

Arundel Studios

"Uitsonderlike natuurskoon tussen vriendelike mense. Ons het ook baie veilig gevoel. "

Clarens

La Bri

"Eclectic, friendly, interesting destination. Definitely worth a visit - but I would suggest a bit longer than one night! I definitely would like to go back an experience more."

Blad
Blad 59 - Wys 1741 tot 1770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang