Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Waterval Farm-Stay

"Mal oor die outentieke, netjiese dorpie, beslis iets om te sien. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

@ Karoo Guesthouse

"Die bedelaars is baie hinderlik."

Blue Horizon Bay, Eastern Cape

Angels Rest

"Absoluut hemels as jy wil wegkom van stad en lawaai. Pragtige omgewing."

Mill Park, Eastern Cape

Corner Cottages

"Mill Park is quiet, safe and central. Near to everything."

Vincent, Eastern Cape

Windsong

"Stil en veilig. "

Sunland, Eastern Cape

Avoca River Cabins

"Pragtig met die Sondagsrivier."

Kabeljous, Eastern Cape

Dio Dell 'Amore

"Vir seker aan te beveel vir 'n heerlike lekker ontspanne vakansie. "

Sunland, Eastern Cape

Bietjie Rus

"My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Beau & I

"'n Baie geskiedkundige dorp met baie museums en besienswaardighede soos die vetplantkwekery en die Vallei van Verlatenheid."

Newton Park, Eastern Cape

Seventy9

"Dis tans die veiligste verblyf en inkopie area in Port Elizabeth."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Morendat House

"'n Pragtige stad waar mens die trots van die inwoners op hulle stad kan waarneem. Die strate is silwerskoon - geen rommel of gate. Die historiese boustyle in puik toestand. Genoeg pad predikante. Die "Valley of Desolation" is 'n moet sien."

Sunland, Eastern Cape

Bietjie Rus

"Dit was nie moeilik om daar te kom nie!"

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Ganora Guest Farm & Excursions

"A beautiful Karoo town; highly recommended. "

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

Belvedere Cottage

"Grahamstad is 'n lewendige dorp, vol geskiedenis, met top skole en netjiese woonbuurte. "

Lady Grey, Eastern Cape

Lupela Lodge Look Out River Cottage

"Moeilike vraag om te beantwoord. Ek sal nie oorweeg om in die dorp oor te slaap nie. Baie bedelaars wat op jou toesak as jy by 'n winkeltjie stop. Die dorpie self het geen aantrekkingskrag nie - die omgewing wel as stilte, afgesonderdheid, natuurskoon jou ding is."

Middelburg, Eastern Cape

Montarie Guest Accommodation

"Dink daar moet dalk meer adverteer word of bewusmaking wees vir eetplekke op die dorp. "

Humewood, Eastern Cape

Aqua Marine Guest House

"Humewood is the area to be in if you want a visit close to the sea."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Mooiste kerk en argitektuur. Mooiste dorpie. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Rietjiesbos Self Catering

"Oulike geskiedkundige dorp met goeie restaurante."

Rhodes, Eastern Cape

Amanzi Empilo Bungalow

"Lovely town lacking tourist traffic. We had good food and drink at Walkerbouts restaurant. Beautiful scenery and stunning mountain passes make it a shame this town is not more busy."

Rhodes, Eastern Cape

Walkerbouts Inn - Rhodes

"Die mooiste klein plekkie, weg van die stad se gejaag. Baie rustig."

Seaview, Eastern Cape

Wild Break Self Catering

"Dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid. Seënwense en seëngroete."

Cannonville, Eastern Cape

Emerald Cottage

"Excellently located for Addo Park visitors!"

Walmer, Eastern Cape

Close and Comfy

"Walmer is regtig bogemiddeld."

Page
Page 136 - Showing 4051 to 4080
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers