Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 6503 reviews.
"Soveel plekke om te besoek binne Port Alfred asook in die omgewing."
"Lovely town with relaxed atmosphere. It has all amenities required for holiday makers."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Schafli Manor"Cintsa, met sy uitgestrekte strand is 'n pragtige toeristebestemming. "
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Crawford's Beach Lodge"Crawford Beach Lodge is great, however would not travel to the area if not staying at the hotel."
"Ons het die klein dorpie met die stiller strand oor die besige Desember vakansietyd baie geniet. Die omgewing is pragtig!"
"Die dorpie Oesterbaai is heerlik rustig en as jy stilte en afsondering soek is dit die plek om te besoek."
"Ons jaag gewoonlik deur Graaff-Reinet op pad Kaap toe. Die keer het ons oorgeslaap en ek is verbaas oor alles wat mens in Graaff-Reinet kan doen. Besoek gerus ook die Vallei van Verlatenheid."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Colleen Glen Self-catering Cottage"Strande net baie besig oor Kersfees en nuwe jaar. Mense bemors ook die strande verskriklik oor genoemde dae, maar opruiming het darem redelik gou geskiet."
"This property is in Amsterdamhoek, which makes the location a lot better than Bluewater Bay."
"Baie warm Desembermaande, maar alles die moeite werd, ons is gek oor die dorp en sy vriendelike mense."
"Camdeboo Nature reserve and Valley if desolation were stunning. Lovely architectural buildings and museums in the town to visit. "
"The town is dirty, they need a big cleaning up effort in order to attract more tourist. Way to much litter in and around the town, needs better waste management and recycling strategy. The town has so much potential if the basics are done properly."
"Pragtige dorpie wat die reisiger op pad Kaap toe gerus kan besoek. Net baie koud in die winter. Sal eerder dit net in die somer besoek."
"As jy 'n Suid-Afrikaanse toeris is, mag jy nie hierdie wonderskone deel van ons land mis nie."