Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6442 resensies.

Humewood, Oos-Kaap

Lalapanzi Guest Lodge

"Nie meer die lekker kuierplek wat die in die verlede was nie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Dit was my eerste besoek aan Graaff-Reinet en dit was baie opvallend hoe ryk aan geskiedenis die dorpie is. "

Port Alfred, Oos-Kaap

The Lookout

"What a lovely place."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Nieu Bethesda is in sy eie klas en kan nie vergelyk word met ander toeristedorpe nie. Dis vir mense wat afgesonder wil wees. Dis baie stil en rustig."

Venterstad, Oos-Kaap

Morning Glory Cottages

"Venterstad is just like any other small Eastern Cape town in a poor condition and dirty. The guesthouse is on a farm near to Venterstad and is therefore very pleasant to stay at. The district is in a good condition and the feeding roads in relative good condition. I would not suggest to people to stay in town."

Molteno, Oos-Kaap

Molteno Guesthouse

"Tipiese klein Oos-Kaapse dorpie. Ietwat verwaarloos, maar darem nie die slegste wat ons al teëgekom het nie. By die ingang van dorp vanaf die N6 is die woonbuurt baie slordig, maar die ingang vanaf Steynsburg se kant is uiters netjiese RDP-huise gebou wat 'n goeie indruk maak. Ons is onbewus van enige besondere toeristebesienswaardighede daar maar, daar kan moontlik wees. Dis egter 'n goeie oornagplek. Die paaie daarheen is ook in 'n redelike goeie toestand vir hedendaagse standaarde. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Kambro Cottage

"Mooi en baie skoon dorpie."

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Vriendelike mense - mooi plekkie!"

Kaap St. Francis, Oos-Kaap

Cape St Francis Accommodation Drifters Inn

"'n Mens voel baie veilig en genoeg staproetes en lekker strand. "

Mill Park, Oos-Kaap

Bibury Cottage

"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

College Road Guest House

"Baie om te doen rond-om Cradock."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Daar heers 'n ongelooflike rustige atmosfeer, maar daar sal moet aandag gegee word aan kliëntediens, asook van die plekke wat baie verwaarloos en onnet is. The Tower restaurant sal ek definitief aanbeveel, dit was die enigste restaurant waar ons vriendelike diens ontvang het en die plek was uiters netjies en versorg."

Kirkwood, Oos-Kaap

Chameleon Accommodation

"Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf."

Port Alfred, Oos-Kaap

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Extremely underrated as a holiday destination, what a gem of a place! "

Maclear, Oos-Kaap

Fairbairn Guest Farm

"Gemaklike oornagroete."

Somerstrand, Oos-Kaap

Summer Blue Guest House

"Ek kon niks fout vind nie, net jammer ek moes terugkom huis toe."

Seaview, Oos-Kaap

Jessie's Place

"'n Veilige en skoon woongebied. Weg van die woelige stad."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Seester Strandhuis

"Die plek om te wees. Puik restaurante en 'n groot verskeidenheid."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Seester Strandhuis

"Die plek om te wees. Puik restaurante en 'n groot verskeidenheid."

Kenton-on-Sea, Oos-Kaap

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"Kenton-on-Sea has grown considerably and is now a fairly large town now with plenty of holiday accommodation. Certainly a lovely area for a holiday. Rivers and estuaries were very low when we visited the area. Hopefully this is just seasonal."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Morendat House

"Hulle kort 'n lughawe sodat ons daar kan aftree."

Blue Horizon Bay, Oos-Kaap

Angels Rest

"Dis die perfekte plek vir vakansie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Rietjiesbos Self Catering

"Dit is beslis 'n besoek werd."

Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

2 River Guest House

"Don't forget to take sunscreen and plenty of water!"

Seaview, Oos-Kaap

Casa Seaviews

"Stunning, rustig en nie te vêr van die stad af nie."

Keimond, Oos-Kaap

Neptune's Cove

"Kort 'n plek om ontbyt te eet. "

Somerstrand, Oos-Kaap

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."

Blad
Blad 153 - Wys 4561 tot 4590
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang