Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

La Caribe 55

"Mal oor die hele vibe van die plek. Skoon see en strande en heerlike eetplekke met 'n groot verskeidenheid van kosse. Alles wat mens mag nodig hê, is daar beskikbaar."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Obesa Lodge

"Die restaurant naby die kerk is beslis die moeite werd om te besoek. Kos is uitstekend en die diens baie goed. Kelners baie vriendelik. Valei van verlatenheid het baie mooi uitsigte en is die moeite werd om te besoek, asook die ou motor museum."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Paradise On Sea Holiday Apartments

"Jeffreysbaai is 'n pragtige kusdorp. Wat baie oplettend was, is die vriendelike mense wat daar woon en werk."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

And The Cow Jumped Over The Moon...

"'n Veilige, skoon, stil en net laid-back dorpie."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

The Canals 3

"Loved the area, clean beaches."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Furrows Lodge

"Nieu-Bethesda is 'n absolute wenner as jy wil wegbreek na 'n klein Karoodorpie."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Beau & I

"Uit 'n historiese oogpunt, is Graaff-Reinet 'n wonderlike plek, maar soos die geval met baie Suid-Afrikaanse stede en dorpe is die verval duidelik sigbaar. Dis bemoedigend dat entrepeneurs poog om die ou glorie weer te herstel."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar

"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Die onmiddellike behoefte aan instandhouding van paaie behoort tans prioriteit te geniet. Loadshedding-tydperke van 4½ ure op 'n keer tot maksimum 11½ ure per dag pootjie die toerisme-bedryf."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Mathemba House

"Fun, clean, pleasant, and friendly people. "

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"A real gem worth staying over on any roadtrip."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

4 Rothman Street B&B

"Some great restaurants in the area. A visit to The Valley of Desolation is a must. My husband also thoroughly enjoyed the tequila tour a few km's outside of town."

Oesterbaai, Oos-Kaap

A Wave From It All

"Awesome destination. Just don't take the Humansdorp Road through to Oyster Bay. Go to St. Francis and then take the right-hand turn after the Kromme River Bridge, a much better road."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Emmanuel Self Catering

"Roads need work. General upkeep of the town needs a lot of work. Potholes are a concern. Need to vigilant and safety-conscious when driving in and around the greater part of East London."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Framesby Guesthouse

"Dit was eens 'n besonderse plek om te besoek, maar geen besienswaardighede indien daar nie na kleiner dorpe uitgery word nie."

Aberdeen, Oos-Kaap

Aberdeen Self-Catering

"Ligging is goed en mense kan gerus meer van die dorp gebruik maak."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Abaco

"Altyd lekker"

Cannon Rocks, Oos-Kaap

Sand Kasteel @ Boknesstrand

"Lifeguards at Boknes are really attentive and diligent in their work. We'd love to see some information sessions on rip currents though. This entire section of the coastline has numerous rips and has claimed so many lives. How awesome would it be if these sessions prevented another drowning?"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

The Bay Inn

"Dit is pragtig en die uitsig en see is baie besonders. Ek sal definitief weer gaan kuier. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n lekker plek."

Elliot, Oos-Kaap

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse

"I wouldn't spend any time exploring!"

Pearston, Oos-Kaap

Turksvygrivier Safari's

"Jy sal niks kry in die dorp nie, maak seker jy bring als saam wat jy nodig het."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Claptons Beach 2

"Lots of activities to do, no need to leave if you are on a long stay."

St. Francis, Oos-Kaap

Spindrift 1

"Beautiful - it was our best holiday ever. We really enjoyed it."

Barkly-Oos, Oos-Kaap

Royal Manor

"Definitely worth the stay!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Doornberg Guest Farm

"Besonderse klein Karoo-dorpie. Besonder groen met groot bome, stofstrate en baie vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

SANParks Camdeboo National Park

"Pragtige dorp en omgewing as jy jou oë sluit vir al die rommel wat oral rondlê."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Must see: Valley of Desolation and Camdeboo National Park"

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Wild Break Self Catering

"Baie lekker plek, skoon en vriendelike mense."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang