Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.31 uit 5 gekry volgens 2707 resensies.
Denise L. - 16th January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Excellent communication.
S K. - 15th January 2015
staying in Addo Elephant Park, Oos-Kaap
Puik georganiseer!
Magda N. - 15th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Ons het laatmiddag deur Graaff-Reinet se strate gestap en was beïndruk met die netheid. Daar was nie 'n papiertjie, bottel of blikkie te sien in die strate of op sypaadjies in die paar blokke wat ons gestap het nie. Dit lyk of die geskiedenis en kulturele erfenis van die dorp mooi bewaar en in stand gehou word.
Johan H. - 15th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dorpie is bietjie vervalle, maar monumente word baie mooi onderhou.
Maria N. - 14th January 2015
staying in Nahoon, Oos-Kaap
Dit is so 'n pragtige area en ek voel dat die polisie in die area beter beheer moet hou oor die geraas in die karavaanpark na 10 snags.
Annette W. - 14th January 2015
staying in Cannonville, Oos-Kaap
Baie naby aan Addo.
Monica L. - 14th January 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie, daar is baie om te doen en 1 dag is heeltemal te min om alles te doen wat Nieu-Bethesda bied.
Yolande C. - 14th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die Drostdy Hotel is pragtig oorgedoen ... 'n drankie of koffie by hulle nuwe kroeg is aan te bevele.
Maryke B. - 14th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige, historiese dorp.
Tracy L. - 13th January 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Nie-Bethesda is a must! I thought three days would be enough to see everything but sadly I needed even more days to finish exploring. Next time I will come in the cooler months as there are many walks on my list that are too hot to do in summer.
Gert-jan V. - 13th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Tyd was te kort om al die besienswaardighede te besoek. Sal moet terugkom.
Karien V. - 12th January 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
'n Belewenis om die historiese dorp te ontdek! Baie goeie restaurante.
Jacoba N. - 12th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Dit sal my altyd bekoor om hierheen te kom aangesien ek hier gebore is. My wortels is hier daarom maak ek van tyd tot tyd 'n draai!
Heike E. - 11th January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
We would not recommend staying in Cradock for longer than a day (only if you have to) as there's very little to do and see. However, we enjoyed the Mount Zebra National Park which was the main reason we stopped off here.
Marie T. - 11th January 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Daar is 'n ryk geskiedenis. Wonderlike, interessante en geskiedkundige geboue en kerke.
Michelle G. - 9th January 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Beslis 'n dorpie om besoek te word. Baie interessant en ryk aan kultuur. Het meer as een dag nodig om dit behoorlik te verken!
Marietjie S. - 9th January 2015
staying in Horseshoe Valley, Oos-Kaap
Pragtige natuurskoon!
Natasha W. - 8th January 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Grahamstown is quaint, with architectural that has a rich heratige.
Jan K. - 8th January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Die Bergkwagga Park is beslis 'n besoek werd!
René M. - 8th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Besienswaardighede word nie meer in stand gehou nie. Die dorp is vuil en verwaarloos. Die park agter die kerk vol leë bottels en papiere. Hartseer om te sien hoe die dorpie sy karakter verloor het.
Rod P. - 7th January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock is great, we love visiting. We will continue in the future!
Christi B. - 7th January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mooiste geboue, baie geskiedenis en lieflike kos!
Cecilia S. - 7th January 2015
staying in Sunland, Oos-Kaap
Sunland se ligging is goed - lekker naby aan Addo, en nie te ver uit roete na Oos-Kaapse kus nie.
Vivian K. - 7th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp. Geskiedkundige plekke, wildreservate naby, pragtige natuurskoon. Beslis moeite werd om spesiaal te besoek.
Niel T. - 7th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Nee
Annelize K. - 6th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Graaff-Reinet is 'n spogdorp met 'n ryk geskiedenis en bied meer as 'n mooi kerk! Natuur is pragtig van die wildsplase tot by die Vallei van Verlatenheid. Pragtige antieke- en snuisterywinkels in die dorp en besondere eetplekkies.
Adriaan L. - 6th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die Karoo is vir my pragtig en Graaff-Reinet is soos die hart van dit als.
Ezelle S. - 6th January 2015
staying in Nahoon, Oos-Kaap
Dit was die eerste keer wat ek Nahoon besoek het en ek was beïndruk met die ligging. Ons het verskeie plekke besoek tydens ons vakansie daar en al ons bestemmings was binne 10 min. se ry van ons af. Die strand is lieflik en maatreëls word streng toegepas. Wat 'n fees om Nuwejaarsdag daar te kon spandeer sonder enige moeilikheidmakers of besope vakansiegangers. Dit is daarom ideaal vir gesinne.
Johann D. - 6th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Alles was toe so ons kon nie regtig na baie plekkies kyk nie ...
Maria O. - 5th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal volgende keer graag 'n bietjie langer bly - Graaff-Reinet is nie net 'n oornagdorpie nie - dit bied baie meer.
Etrecia S. - 5th January 2015
staying in Lady Grey, Oos-Kaap
Gemiddeld.
Lené K. - 5th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige omgewing. Camdeboo Natuurreservaat is waarde vir jou geld.
Dylan M. - 5th January 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
We stayed for two days but could have stayed a few days more, a very restful and peaceful place with a surprising amount of things to do and keep the kids busy.
Arthur C. - 5th January 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Wat 'n pragtige plek om oor te bly. As jy jouself wil rustig maak voor die vakansie in volle gang begin kan jy dit gerus in Nieu-Bethesda doen. Die pizza wat jy daar kry is die beste in die land!
Cecile D. - 5th January 2015
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Wonderlike herinneringe van Nieu-Bethesda, met die bome, waters, strome, grondpaaie, en heerlike kos by Karoo Lamb en Ibis.
Corne C. - 4th January 2015
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Oulike eetplekkies en pragtige argitektuur en natuurskoon.
Etrecia S. - 4th January 2015
staying in Horseshoe Valley, Oos-Kaap
Pragtige stukkie aarde!
Anthony H. - 4th January 2015
staying in Grahamstad, Oos-Kaap
Hulle sal moet spesifieke geleenthede skep vir toeriste.
Maarten V. - 3rd January 2015
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mooi dorpie!
Coenie K. - 3rd January 2015
staying in Cannonville, Oos-Kaap
As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za