Geverifieerde Resensie

Eastern Free State Highlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Free State Highlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3488 resensies.

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Meiringskloof Nature Park

"Fouriesburg is 'n lekker stil dorpie, ek sal enige tyd daar kan gaan aftree, lieflike berge om Fouriesburg. Ons is darem nog 'n paar jaar van aftree af."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rosewood Corner

"Swak plek om te kuier in die week. Loadshedding laat alles toemaak. Lyk of dit net ingestel is vir naweke."

Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Sandstone Chameleon Guest House

"Could do with a take away restaurant or a Spar."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Willow Villas

"Clarens is just a magnificent place. Out of this normal world."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hopton House

"Ag, absoluut hemel op aarde."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rosewood Corner

"We travel this way several times a year for work and always make it our overnight stop! We love the restaurants, shops, and scenery!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Periwinkle Blue

"Remains amazing time and again. Best village ever! So much to do in the area."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooikat Cottage

"It's a beautiful, little town and we loved the magnificence of Golden Gate. We were just a little sad that the roads were in such disrepair."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooikat Cottage

"Ons besoek gereeld en geniet die dorpie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Hannic's Retreat

"Lieflik groen, boomryk en skoon! Wonderlike vakansie-atmosfeer oral in die dorp."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Cottage Pie

"Taking all our friends! Too beautiful for words."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rooikat Cottage

"Met alles te doen in en rondom Clarens, is dit die ideale wegbreek-verblyf."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

128 Golf Estate

"Moet meer ingerig wees vir beurtkrag."

Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Rosendal Post Office

"Lieflike dorp. Het die kunsuitstalling geniet. Pad na die dorp wel 'n uitdaging."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Blou Huis

"Clarens is a great place to unwind. Fantastic for simple hikes as well as longer excursions - great little foodie spots and shopping in the town square. Laid back and breathtaking scenery. Simple, stunning."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

V'Kansi Khaya

"Strate nie in goeie toestand nie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

The Country House @ Ridge Road Estate

"Ek is mal oor Clarens! Die dorpie het pragtige staproetes en het 'n unieke gevoel!"

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Zwartmodder

"Lekker area om net stil te raak na 'n dag se inkopies. Daar is te veel om van te kies."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Piccolo Nido

"It is truly a beautiful town, a bit unconventional in that quite a few roads are gravel, but it lends to the beauty, the hikes are very pleasant and definitely worth it. Quality restaurants and shops. Friendly people. An amazing experience."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

By the Way Gastehuis

"'n Baie aangename kuier, dankie."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Birch Cottage

"Altyd aangenaam om te besoek - sien julle weer."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Perfekte wegbreek van die huis waar jy jou kop kan skoonmaak. Lekker eet en almal is vriendelik. Jy voel so tuis want dis so veilig."

Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Collett House

"Baie lekker plek vir 'n paar dae saam met vriende en familie."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang