Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16603 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Rainbow Glen Guest Cottages"Baie mooi dorp. Jammer ek kon nie die ou Engelse Ford as gevolg van padwerke besoek nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Rainbow House"Die pad genaamd Hemel op Aarde was so mooi, en daar is baie wynplase met mooi en lekker restaurante."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elandsbay Seaview"Al die mense is vriendelik, en dit is nogal aansteeklik."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Sal graag Swellendam weer wil besoek en meer plekke van belang wil besoek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bodega Fuchs"Ek wens tog daar was beter of meer keuses vir plekke om by te eet."
Hermanus, Escape From Cape Town
Nothing But View"Hermanus is 'n heerlike toeristebesteming, waar jy kan ontsap terwyl jy die branders hoor."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Sandcastle"Rustige kusdorpie om te ontlaai van die gewoel in die stad."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Yzerfotein self het nie veel om te doen nie, maar mens kan baie rondry en plekke gaan besoek."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Judea Accommodation"Dit is 'n rustige omgewing met baie privaatheid vir onvergeetlike kuiers. Sentraal geleë vir die wat wil uitwyk na kuierplekke en winkeltjies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea Shack"Feitlik al die winkels en sommige eetplekke in Paternoster is "grossly overpriced". Elke persoon besluit egter darem mos self wat hulle bereid is om vir enige item te betaal. Die dorpie bly egter 'n moet op almal se toerisme-bestemmings! Ons het 'n baie lekker ete by die Seekombuis gaan geniet teen "gewone pryse"?"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"Baie mooi en skoon dorpie. Lekker rustig, mooi strande. Als wat jy nodig het."
Hermanus, Escape From Cape Town
Fisherhaven Traveller's Lodge"Great place for a quick getaway from big city life."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale herinner aan Dullstroom en Clarens, maar het sy eie karakter, boustyl en atmosfeer. Die natuurskoon is besonders."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Fairview"Safe place to stay and great beach, shops have all you need and people very helpful and friendly."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Tumble-in"The little town is little but the surrounding towns has it all. We enjoyed the long walks and friendly people of the area. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Hemel and Aarde Village Accommodation"Skoon mooi dorp met lekker eetplekkies. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
64 Atlantic Drive"Ons geniet dit baie. Dis nie te ver om van Stellenbosch af te besoek nie en daar is oulike winkeltjies ook om in rond te snuffel."