Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15801 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kalahari & Namib Cottages"Yzerfontein voed jou siel met die pragtige lang, wit strand. Dit is veilig om te gaan stap. Die winkels is uitstekend, kan wegbreek van die buite wêreld en net ontspan."
Worcester, Escape From Cape Town
Linge Longa"Worcester is a very good location for gliding. The airfield is very nice."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Baie mooi en lieflike plek om vakansie te gaan hou. Soveel om te doen van fietsry in die berge, swem in die see, voetslaanroetes en natuurlik wynplase!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"My soul place. Will always go back when I can."
Swellendam, Escape From Cape Town
Mountain View Swellendam"Swellendam is a beautiful, old South African town with numerous historical buildings. It is well maintained and an interesting place to visit. The people are friendly and helpful."
Robertson, Escape From Cape Town
theLAB Robertson"I would love to explore Robertson more on our next trip, but it was really interesting and welcoming."
Hermanus, Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Maklik die beste kusdorp in die Kaap en in die land."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Log Home"Beautiful, clean and friendly town. Absolutely loved it."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Eerste keer hier. Pragtige plek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Mariba"Yzerfontein is 'n juweel aan die Weskus met vriendelike mense, pragtige strande en lekkerste bakkery en restaurante. Beslis 'n besoek werd."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Whale Sea"Gansbaai is 'n stil dorpie. Ideaal vir rustige gesinne, met al die nodige winkels. Hermanus is om die draai vir die persone wat verlang na 'n mall. Die nadeel is dat Gansbaai nie 'n lekker swemstrand het nie - die tipe wat tieners/jongmense geniet en juis daarom, vermoed ek, was daar min na geen jongmense in Gansbaai nie. Die swempoele is ideaal vir die jonger span. Die dorp is veilig. En dit was heerlik om soveel mense te sien stap en oefen."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Riverbed Guesthouse"Historical place with beautiful nature surrounding you. A good holiday destination. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Blombosch Game Lodge"My gunstelingvakansieplek naby aan die huis."
Swellendam, Escape From Cape Town
Bergview Guesthouse Swellendam"Wat 'n pragtige dorp! Mooiste berge! Vriendelike en aangename mense! Soveel om te doen! Vir seker 'n plek om langer as net 'n dag te wil wees. Ek kom weer terug. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Totally exceeded our expectations. Most character filled destination in South Africa, with a Greek Island feel. Great variety of things to see, explore and do. Three days were not long enough. We'll be back soon."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Country Hotel"Baie lieflike wynplase vanaf MCC- tot gin-tastings. Fietsry-roetes. Bootvaart op die Breede tot 'n trekker-trip of ou Cadillac-toer. So veel te doen sommer of winter tyd met 'n verskeidenheid warmbronne. "
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Blueview on Silversand"Heerlike, stil en skoon omgewing. Uitstekende plek vir vakansie. "
Paternoster, Escape From Cape Town
BC Stone Cottage"Mooi skoon strand, lekker winkeltjies en eetplekke."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Simply Yzer Self-catering Apartments"Ek sal enige tyd weer teruggaan Yzerfontein toe."
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Dit was regtig lekker. Dit was warm, maar pragtig en daar is so baie om na te gaan kyk. Fietsry, stap, wynproe. Een van beste plekke in die Kaap."
Paternoster, Escape From Cape Town
Waves"Wees versigtig vir mense wat kreef wil smous. Hou maar waardevolle besittings weg uit die oog. 'Petty crime' is aan die toeneem. Maar Paternoster bly 'n juweel van 'n plek met die mooiste skoon strande."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point TF22"St. Helenabaai is 'n weggesteekte juweel. Ons sal enige tyd teruggaan soontoe."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Ongelooflike pragtige natuurskoon. Lekker snorkelareas en veilige, skoon strande. Heerlik indien mooi weer, nie veel in area te doen wanneer koud en reënerig, so sorg dat jul by 'n goeie plek bespreek met mooi uitsig oor see."