Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 28270 resensies.
"Was ons eerste keer in Agulhas. Mooi plek. Die lighuis en die monument by die punt waar 2 oseane ontmoet is die moeite werd. Redelik baie restaurante en 2 kafees waar 'n mens omtrent enigiets wat jy sou benodig, kan vind. Putt-putt en paintball-baan en 'n pizzaplek by die bane. Ons sal weer gaan."
Struisbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Sjoe"We enjoyed the friendly people, but the overcharging was ridiculous. We live in Gansbaai, also in the Overberg, and we know what things cost. The overpriced drinks were really off-putting. Being charged R22 for a little tonic water that went with a gin is not reasonable at all, and at the harbor restaurant the waitress was immensely rude so we walked out and spend R380 at the Outpost for two pizzas and two Vodka Tonics. The pizza was below R120 each, so we are amazed at the price of those two drinks. The Sea Shack gave us a huge plastic cup of ice two tablespoons of Pina Colada for R65 so we didn't go back there. We won't be back. Struisbaai was immensely disappointing. There is not much to do in terms of art or culture and the restaurants are not of quality. The food is all right, I guess, but nothing to actually write about. So for us it really isn't a holiday destination. We also will not recommend it to friends and family."
"We spent two nights in Greyton and travelled there to enjoy the well managed and maintained mountain bike trails. These trails cater for novice to experienced mountain bike riders. The weekend was made all the better by excellent weather."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Guest Rooms"Ek ken Hermanus al lank, maar geniet veral Onrus en Vermont."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale Watch Accommodation"Nie te veel te doen in die dorp self nie, maar omliggende dorpe wel; Franskraal, Bredasdorp, Arniston, Hermanus. Uitstekend vir diegne wat die lyne wil natmaak. Lekker wandelinge langs die see, besoek an die grotte, perdry. Heerlik vir uitspan en ontspan."
Velddrif, Ontsnap Uit Kaapstad
Marina Moonlight 25"Ons het sommer 'n visstok in die water gegooi op pad huis toe - net onder die brug waar mens inry - son vang jou bietjie, maar lekker rustig."
Suurbraak, Ontsnap Uit Kaapstad
Believers Destiny Getaway"Pragtige natuurskoon. Stuifmeel vrystelling van fynbos kan sekere tye van die jaar problematies wees vir mense met allergieë."
Clanwilliam, Ontsnap Uit Kaapstad
Rosenhof"Wonderful, beautiful place to visit. The people of Clanwilliam are very friendly."
"Jammer Evita tree nie meer op nie. Maar daar is heelwat ander interressante plekke in en om die dorpie."
"Highly recommend 22 On Church restaurant. We ate there 4 nights out of the 5 that we stayed in Montagu!"
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Whale n Daisy"St. Helena het ons absoluut oorrompel - so ‘n pragtige plek met lieflike mense!"
De Doorns, Ontsnap Uit Kaapstad
Tavistock Country Home"Die dorp bied alles wat nodig is. Puik slaghuis."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Erf 473 Fisherhaven"Lovely town with all our favourite shops and restaurants."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
Aan de Bergen Guesthouse"Die Swellendam inskrywing vir Kwêla se “Dorp van die Jaar Kompetisie” het my daarheen gelok. Dit het baie hoë verwagtinge geskep, waaraan nie heeltemaal voldoen is nie."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Turquoise Breeze Ocean Villa"Yzerfontein is die ideale vakansiebestemming, alles wat jy nodig het is net ’n klipgooi weg en ons het vreeslik baie geleer oor Yzerfontein en die area se ryk en interessante geskiedenis."