Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15861 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Marine View"Baie skoon dorp. Eetplekke uitstekend met vriendelike diens."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Sandbaai Woonstel"WiFi in Sandbaai-area is as reël baie swak. Vir so 'n groot area, Hermanus, Sandbaai, Onrus, Vermont, is dit baie teleurstellend. Dit het my seun so iets soos 5 jaar gevat om goeie diens te kry."
Bettysbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
The Trailhouse"Ja, natuurlik wens ons ons kan werk kry en daar kom bly."
"Heerlike restaurante en oulike winkeltjies. Dorp is baie skoon en mense is vriendelik."
Koringberg, Ontsnap Uit Kaapstad
La Belle Vie @ Village-Living"Baie stil dorpie maar het baie karakter. As jy wil wegbreek uit die stad se geraas is dit die perfekte plek!"
"Ons het al baie male in Montagu gekuier, daar is baie mooi slaapplekke. Die inwoners is vriendelik, almal help as jy vashaak."
Swellendam, Ontsnap Uit Kaapstad
De Oude Pastorie"Lekker staproetes naby, padstalle, rustige dorpie met kunsgalerye en puik restaurante/koffiewinkels."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus 13 on 2nd Guest Rooms"Ons het die staproete langs die see geniet."
Kleinmond, Ontsnap Uit Kaapstad
Rondawel by die See"Legio opsies vir ervaring in natuur en eetplekke van puik gehalte en vriendelike diens."
St. Helenabaai, Ontsnap Uit Kaapstad
True North"Die wind kan maar erg raak - maar die stiller dae is heerlik as daar 'n ligte windjie waai."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Malmok"Kinders wat in strate smous word problematies, maak mens ongemaklik om te stap en inkopies te doen. Verder was alles fantasties!"
"Montagu is 'n pragtige dorp. Met ons 5dae besoek was die rose in volle blom en almal se tuine was pragtig met allerhande blomme. Die dorp is báie skoon."
Bonnievale, Ontsnap Uit Kaapstad
Outdoor Arena"Drove and walked around a little. The town has many interesting stores/shops. Very enjoyable."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Astrandt 2"Ongeag die kriminele faksie, sal ek weer teruggaan. Gelukkig is daar meer as genoeg inliging in die eenheid beskikbaar om jou waarsku, as ook genoeg inligting oor waar jy wettig seekosse kan koop."
Barrydale, Ontsnap Uit Kaapstad
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Pragtige omgewing, lekker eetplekke, ideaal vir toerisme."
Vredenburg, Ontsnap Uit Kaapstad
Vredenburg Boutique Lodge"Wonderful place to visit and to enjoy holidays."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Koppie - Accommodation"Pragtige walvisse gesien. Lieflike staproetes."