Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 3585 resensies.
Karen D. - 25th March 2019
staying in Vrystaat
'n Bestemming of op pad Vrystaat se oop vlaktes vul die gemoed met vrede!
Anton S. - 25th March 2019
staying in Wilgehof, Vrystaat
Was kort daar, in laatmiddag en oggend vroeg uit. Ligging, naby nodige.
Dina O. - 24th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Lekker kuierplek vir die hele gesin.
Jenny S. - 24th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd ‘n lieflike wegbreekplek, net die beste plek vir jou oë, hart en maag!
Bill M. - 24th March 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Unfortunately the roads are in very poor condition with numerous potholes. Good selection of restaurants in the area adjacent to the N3.
Louise D. - 23rd March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Inkopies is duur. Geen kettingwinkels om voorrade aan te vul nie. Vriendelike en behulpsame inwoners en winkel eienaars. Toeriste wat aan buitemuurse aktiwiteite wil deelneem moet duur betaal om deel te neem in vergelyking met ander dorpe en stede.
Willy R. - 23rd March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie naby hoofweë en restaurante.
Zelda B. - 22nd March 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Die paaie het al beter dae gesien, baie rustig.
Tom U. - 22nd March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Gerieflik geleë, stil.
Pieter V. - 21st March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Beautiful. Calm, artsy and a good place to go if you need a break from the busy city life. Very tranquil.
Zelmarie M. - 20th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Mooiste dorpie in Suid-Afrika! Trots om Suid-Afrikaans te wees! Paaie lyk net sleg! Dis jammer, want dis 'n pragtige dorpie.
Eilir J. - 20th March 2019
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Easily accessible en goeie geriewe soos winkels en restaurante.
Marihete M. - 19th March 2019
staying in Fleurdal, Vrystaat
Dis dalk nie 'n toeristebestemming, maar dis 'n wonderlike area om te bly en van daar Bloemfontein te verken.
Susan J. - 18th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie.
Johan R. - 18th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Super lekker naweek, rustig en te veel om te eet en te drink.
Marné O. - 18th March 2019
staying in Senekal, Vrystaat
Senekal het baie potensiaal as toerisme bestemming. Pragtige sandsteengeboue, die mooiste kerk, en omgewing. Nog 'n baie oulike plek om te besoek in Senekal, is die Waterval-padstal, wat heerlike etes aanbied, en allerlei snuisterye. Ook net 'n klipgooi van ander klein dorpies af, soos Rosendal.
Luzette H. - 18th March 2019
staying in Pellissier, Vrystaat
Mooi area.
Terry S. - 18th March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Nice.
Hilton B. - 18th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
We love Clarens, so much to do and see. We will be back.
Carl D. - 18th March 2019
staying in Memel, Vrystaat
Paaie nie goed nie, andersins gerieflik en mooi.
Gerhard K. - 18th March 2019
staying in Bayswater, Vrystaat
Vriendelike mense wat Afrikaans praat!
Gretha S. - 17th March 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Mooi, netjies en veilige omgewing.
Chanel S. - 16th March 2019
staying in Winburg, Vrystaat
Windburg kan as 'n toeristebestemming geïdentifiseerde word as mens van die stilte hou. Ek persoonlik hou nie van te veel stilte nie.
Anneri P. - 15th March 2019
staying in Harrismith, Vrystaat
Lieflike berguitsig en landelike atmosfeer. Die dorp beskik oor alles wat jy nodig het en almal wat ons teëgekom het, is vriendelik en behulpsaam. Sekere winkels is oop tot 20:00 as jy iets benodig. The Office Pub and Grill, het heerlike kos, neem net kennis dat die kombuis om 20:00 sluit. Dankie, Harrismith!
Willem K. - 14th March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Sien sterre.
Sonya H. - 12th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
'n Mengelmoes van kuns en kultuur. Lekker kos en mooi goeters. Bekostigbaar met supervriendelike mense.
Kathy W. - 12th March 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
It's a small town and not a lot to do. However the people at the local pub/restaurant made us feel very welcome and we had a great meal. It's a good stopover, for both Eastern and Western Cape travellers.
Johan F. - 12th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Altyd lekker in Clarens. Interessante winkels en goeie restaurante.
Drienie K. - 12th March 2019
staying in Trompsburg, Vrystaat
Besoek die Waterwiel vir die lekkerste kos ooit! Die pers winkeltjie is oop van 6 uur in die oggend tot 9 uur die aand en bied etes soos gaffels ens. Die vriendelikste diens en spotgoedkoop etes!
Linda P. - 12th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Baie rustige plek waar mens kan wegkom van die gejaag en roetine in die week. Daar is baie om van te kies en keur om te doen en te geniet. Mens kan baie rustig wees of baie besig wees. Ons geniet Clarens baie!
Danie Le Roux L. - 11th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die idee is seker kampeer, maar tydens reën sal dit mooi en prakties wees as daar paadjies uitgelê is na die ossewaens toe met iets soos klip, gruis of plaveistene.
Lindi E. - 11th March 2019
staying in Warden, Vrystaat
Pragtige NG kerk! Definitief 'n besoek werd!
Stefan G. - 11th March 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Ons het die Vrouemonument daar naby besoek. Bloemfontein is 'n geskiedkundige stad met baie besienswaardighede wat almal die moeite werd is om te besoek. Ongelukkig het tyd ons ingehaal en sou ons langer wou vertoef om meer te sien.
Johann F. - 11th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
'n Deel van Suid-Afrika wat jou asem wegslaan - mens kan nie anders as om in verwondering te staan nie!
Susan N. - 11th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
'n Pragtige dorp met ryk geskiedenis en kunstenaarsparadys.
Elmien P. - 11th March 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Voel veilig.
Tiegen B. - 11th March 2019
staying in Clarens, Vrystaat
One of the most beautiful places I have ever seen! If you love forests, small towns, hiking, shopping and views to die for then this town is for you. Super dog-friendly! Our dogs were allowed in most the shops and restaurants and the hikes are dog friendly too.
Eli B. - 11th March 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Stil woonbuurt, maar dit is maar 'n woonbuurt, nie juis 'n toeriste-bestemming nie.
Dirk M. - 11th March 2019
staying in Jacobsdal, Vrystaat
Met wonderful people at Spar (Jannie and his staff). Beautiful church. Must return for some photo's.
Chrisna M. - 10th March 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Dis baie naby en gerieflik as jy by die universiteit of Universitas Hospitaal wil wees.Baie sentraal geleë in Bloemfontein.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za