Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.34 uit 5 gekry volgens 7189 resensies.
. - 25th December 2014
staying in Groenvlei, Vrystaat
Leeus hoor brul in die nag!
. - 24th December 2014
staying in Philippolis, Vrystaat
Vrek mooi dorpie! Sal verseker weer eendag kom kuier! Baie interessante, geskiedkundige dorpie!
. - 24th December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is a wonderful little town, and we will come back for more! This was our 3rd visit!
. - 23rd December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorp wat alles bied wat 'n mens nodig het.
. - 23rd December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi Nooi koffiewinkel het heerlikste pannekoek en die beste diens!
. - 22nd December 2014
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Sal dit beslis aanbeveel!
. - 22nd December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n baie mooi plek.
. - 22nd December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Weggesteek en pragtig met alles wat mens nodig het en soveel om te doen en sien!
. - 22nd December 2014
staying in Ladybrand, Vrystaat
Ek het heerlik op Ladybrand gekuier. Baie mooi dorp en pragtige sandsteengeboue nog behoue gebly. Mense baie vriendelik en gasvry oral waar ons op dorp ingegaan het. Die enigste negatief is die paaie se slegte toestand.
. - 22nd December 2014
staying in Westdene, Vrystaat
As we are Muslim, the only problem I had was with the food shops. Although we brought our own cold meats and skottel etc for lunch we found no halaal places for supper other than McDonalds.
. - 20th December 2014
staying in Waverley, Vrystaat
Is sentraal en 'n goeie vertrekpunt.
. - 19th December 2014
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Bloemfontein is enige mens se droom ... toeriste sal beslis waarde vir hul geld kry!
. - 18th December 2014
staying in Zastron, Vrystaat
Die dorpie is gerieflik vir oornagplek.
. - 18th December 2014
staying in Frankfort, Vrystaat
Frankfort het ons verras - die dorp lewe regtig! Gaan kyk gerus na die pragtige sandsteen NG Kerk en omliggende sandsteen geboue, veral die prentjiemooi poskantoor. Dankbaar vir 'n dorp wat nog kyk na sy historiese skatte.
. - 18th December 2014
staying in Parys, Vrystaat
Interessante klein dorpie.
. - 17th December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is baie mooi.
. - 17th December 2014
staying in Bayswater, Vrystaat
Goed geleë t.o.v Noordelike Voorstede.
. - 17th December 2014
staying in Harrismith, Vrystaat
Regtig nogal lekker daar gewees.
. - 16th December 2014
staying in Waverley, Vrystaat
Pragtige area, stil en rustig!
. - 16th December 2014
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Goed geleë naby snelweg.
. - 15th December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
As jou doelwit is om deur winkeltjies te stap, is dit beslis die regte plak om te besoek. Die verspreiding tussen winkels en eetplekke is ook baie gemaklik om gou 'n blaaskans te neem.
. - 14th December 2014
staying in Parys, Vrystaat
Lekker toeristebestemming vir 'n naweek!
. - 13th December 2014
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige plek met baie om te sien. Die strate is egter in 'n treurige toestand.
. - 12th December 2014
staying in Parys, Vrystaat
Daar word nou aan hul paaie in dorp gewerk, dis groot gemors en chaos, geen mense wat wys waar jy mag ry en waar nie. Hul water is ook gereeld probleem. Ek dink mense maak te groot ophef van die plek en hul pryse onnodig te duur.
. - 11th December 2014
staying in Kroonstad, Vrystaat
Al die paaie in die dorp is van die swakste wat ek nog gesien het. Daar is slaggate in al die strate.
. - 11th December 2014
staying in Parys, Vrystaat
Must say I loved the mountains especially the Vredefort site.
. - 10th December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stad. Pragtige natuurskoon, goeie restaurante en interessante winkeltjies om jou besig te hou.
. - 8th December 2014
staying in Trompsburg, Vrystaat
Perfekte oornagdorpie!
. - 8th December 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie. Sal graag weer gaan.
. - 5th December 2014
staying in Parys, Vrystaat
Parys is 'n lieflike dorpie met lekker restaurante en winkeltjies. Die paaie is op hierdie stadium haglik en sommige strate is toegesluit weens padwerke.
. - 4th December 2014
staying in Universitas, Vrystaat
Baie sentraal geleë!
. - 4th December 2014
staying in Bethlehem, Vrystaat
Hoop die munisipaliteit kan binnekort die 'potholes' herstel.
. - 3rd December 2014
staying in Westdene, Vrystaat
Ideale ligging indien Bloemfontein besoek word.
. - 2nd December 2014
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie netjiese, veilig, rustige omgewing wat maklik bereikbaar is vanaf die snelweg en naby winkels geleë is.
. - 27th November 2014
staying in Senekal, Vrystaat
Senekal is a town will lots of history. Central to stay in if you want to explore that side of the Free State.
. - 27th November 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Sal graag weer in Clarens 'n draai wil gaan maak, want dit is beslis 'n juweeldorpie!
. - 27th November 2014
staying in Clarens, Vrystaat
Wonderlik!
. - 26th November 2014
staying in Bethlehem, Vrystaat
Ons het nie regtig tyd gehad om Bethlehem en omgewing te verken nie. Ons was by `n troue by Lavender Hill en dit is asemrowend mooi!
. - 25th November 2014
staying in Clarens, Vrystaat
When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night.
. - 24th November 2014
staying in Parys, Vrystaat
Roads a disaster at the moment (November 2014). Otherwise, nice little town.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]