Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.
"Nie veel van 'n toeristebestemming nie. Daar is 'n paar padstalle op pad Ficksburg toe. Die natuurskoon is 5 ster!"
"Clarens is a beauty that we missed on way to Durban, well worth the detour. The items in Clarens are mainly proudly South African, which is authentic. The lovely sunset at the Golden Gate National Park is too spectacular to miss!"
"Eerste keer in Trompsburg - baie netjiese dorpie met unieke eetplekke. Sal weer stop vir oornag.."
"Geen kommentaar oor die dorp, want ons het in die aand gearriveer en vroeg die volgende oggend weer vertrek."
"We spent Christmas in Clarens. Cute town in a beautiful location. Had excellent Christmas dinner at Gusto. Sterkfontein dam is worth a visit, also the Ash River. The golf course is very good."
"Besoek gerus Snobs Coffee in die dorp, wat 'n onverwagte juweel. Heerlike omelette en varsgebakte koek."
"Daar is iets vir almal. Ons het lekker rustig gekuier by die antieke winkels en restaurante, asook quads gery en boogskiet gedoen deur Real Adventures. Heerlike vakansie."
Northern Free State, Free State
Puruma Pride Lion Park"Die natuurskoon was eenvoudig en verbasend mooi!"
"Ons geniet en waardeer 'n tipiese plattelandse dorp soos Trompsburg, maar omdat ons net oorgeslaap het en route na Graaff-Reinet, het ons nie die omgewing se besienswaardighede besoek nie."