Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Bloemfontein, Free State

Villa Vredenrust

"Die paaie was 'n openbaring. Dis 'n baie rustige stad met stil strate in die aande."

Clarens, Free State

Forest Lane

"Dis 'n lieflike plek!"

Ventersburg, Free State

Third Rock Guest House

"Klein dorpie met groot potensiaal!"

Parys, Free State

Lielies Guesthouse

"Geniet die unieke dorpie."

Clarens, Free State

Views

"Wonderlike natuurskoon met lieflike restaurante en winkeltjies."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"We enjoyed the shops, restaurants, and beautiful mountains on the road to Golden Gate."

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Pragtige omgewing en interessante dorp om so 2 of 3 dae te spandeer."

Zastron, Free State

Die Berghut

"Ons was die eerstekeer in Zatron. 'n Uitstekende vakansiebestemming vir natuurliefhebbers."

Harrismith, Free State

La La Nathi Country Guest House

"Baie mooi plek met mooi uitsigte."

Clarens, Free State

Clarens Valley Lodge

"Clarens is beautiful and combines the best restaurants, quirky shops and surrounding natural beauty."

Bethlehem, Free State

Nonnashoek Country B&B

"Eens een van die mooiste dorpe in die Vrystaat, net hartseer om die agteruitgang van Bethlehem waar te neem soos met die meerderheid plattelandse dorpe in die land. Die strate is in 'n haaglike toestand, die taxi's het die middedorp totaal oorgeneem. Geweldig baie swaar voertuig verkeer deur die dorp."

Clarens, Free State

Views

"Clarens is my absolute gunsteling plek."

Sasolburg, Free State

Mignon's B&B

"Sasolburg, die dorp self, kon ons nie self beleef nie aangesien ons daar was om 'n troue by te woon by Duck Point, maar dit wat ons van die dorp beleef het, kan daar definitief meer aandag gegee word aan netheid van die sypaadjies en paaie, soos 'n mens deur die dorp ry. Vaalpark is rustig, kalm en tegemoedkomend. Kos vir die siel."

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Dis altyd lekker om deel te wees van die besige omgewing."

Bethulie, Free State

Lavender Rose

"Dink dis vir mense soos ons wat hou van klein dorpies verken, verrykend!"

Parys, Free State

A Mountain View Country Estate

"Pragtig. Mooi winkeltjies. Sommiges maar duur, maar nietemin 'n skoon en netjiese dorpie met iets vir almal."

Bloemfontein, Free State

Ashwood Boutique Hotel - Groenvlei

"Bloemfontein as stad is vuil en vervalle. Oral is gebarste waterpype met strome water wat in die strate wegspoel. Daar is bitter baie bedelaars en mens kry 'n algemene gevoel van onveiligheid. Die Rosestad is ongelukkig nie meer die Rosestad nie. Gelukkig is die malls nog daar, veilig en netjies met 'n groot verskeidenheid winkels."

Bethulie, Free State

Bethulie Guest Farm

"Mooi omgewing en wonderlike gemeenskap. Het natuurlik 'n ryke geskiedenis."

Parys, Free State

The Danes on Vaal

"Aangename dorp met aangename mense en baie plekke om te besoek."

Rosendal, Free State

Witteberg Cabin

"Al negatiewe aspek is die feit dat die Vrystaat se regering geen moeite doen om die paaie in stand te hou nie en dus is die reis na Rosendal per geleentheid baie stadig."

Free State

Fraaiuitsig Guest Farm

"We will be back!"

Trompsburg, Free State

Fox Den Guest House

"Ou geskiedkundige dorp met vriendelike mense."

Bloemfontein, Free State

Edaneg

"Busy town. Beautiful drive from Krugersdorp."

Bethlehem, Free State

Favour House

"Lekker mall. Clarens is lekker!"

Free State

Out of Africa on Vaal

"Ons verkose bestemming in Suid Afrika! Lieflike ongerepte natuur."

Clarens, Free State

By the Way Gastehuis

"Beautiful clean and pretty little town."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers