Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Frankfort, Vrystaat

Princess Corner

"The inner city has some shops to stock up on the essentials. With a few quaint home industry gems just off the main street."

Clarens, Vrystaat

Golden View Luxury Self-Catering

"Stunning town with lots of friendly locals. Il Costello was beautiful to have a lovely celebratory breakfast for my son."

Parys, Vrystaat

3023 Kingfisher

"Shops are close and everything is accessible. If you are a person who likes activities I didn't see any except the golf course and boat sign that I didn't manage to go and check out. But if you are a person or group that prefers to chill, Parys rating can be 4."

Senekal, Vrystaat

The Fairway Guesthouse

"Just a small town with minimal shops and excursions. But was there for a funeral, so not a problem in that sense."

Clarens, Vrystaat

Mountain View Manor

"Ons het Clarens baie geniet - die perde en donkie op die plein was egter 'n ander storie. Die diere is beslis nie in 'n baie goeie kondisie nie en dit was nogal ontstellend."

Clarens, Vrystaat

Accommodation @ The Spa

"Baie lekker plekkie om vir 'n vinnige wegbreek te gaan."

Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa B&B

"Jacobsdal is heel voldoende vir 'n oornagbestemming."

Harrismith, Vrystaat

Blooming Nice Stay

"Mooi omgewing en goeie eetplekke."

Clarens, Vrystaat

Lavender & Rust

"Dit was 'n fantastiese mooi dorpie."

Bloemfontein, Vrystaat

Tula 159

"Ons het by Ocean Basket Casino geëet. Baie swak diens en kos was regtig onsmaaklik."

Parys, Vrystaat

Dam 'n Devine

"Water 'n probleem. Kragonderbrekings en besoedeling."

Clarens, Vrystaat

Die Blou Huis

"Altyd iets om voor terug te gaan."

Bloemfontein, Vrystaat

Swans Nest

"No entertainment areas around Bloemfontein."

Philippolis, Vrystaat

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"Charming, quiet little Karoo town. The Dusty Vine definitely made our stay."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"'n Besoek aan die Voortrekkermonument is 'n moet as jy daar is."

Vrystaat

Eittel Guest Cottage

"Die agterpaaie is swak. Heelparty slaggate."

Bloemfontein, Vrystaat

No 7 GA Watermeyer

"Verbeter padoppervlaktes asb."

Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa B&B

"Heelwat te sien en te beleef in en om die dorp. Die NG Kerk het interessante geskiedenis met die ABO. Landsicht se wyne is beslis die moeite werd. Daar is verskeie ABO-slagvelde. Magersfontein — hou ten minste 'n hele oggend of meer daarvoor oop."

Parys, Vrystaat

Hidden Grace

"Lieflike dorpie vir lekker ontspan!"

Bloemfontein, Vrystaat

Home Sprint Home

"As a sleepover destination yes, but the city is deteriorating at a rapid rate."

Bloemfontein, Vrystaat

Recato Gastehuis

"Interessante besienswaardighede. Stad is maar verwaarloos."

Welkom, Vrystaat

Giardino @ 194

"Was daar vir werk."

Philippolis, Vrystaat

Die Stal

"The town has not much in terms of buying supplies. What is available is very basic. The town people are friendly though and offer lovely service."

Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering

"Was nie by enige toeristeplekke nie, maar ek is seker die pragtige omgewing het plek vir uitstappies, ens."

Kroonstad, Vrystaat

Lamon Guesthouse

"Ons wou graag Kwêla se Vrystaatse dorp van die jaar sien en was beslis nie teleurgestel nie."

Bloemfontein, Vrystaat

Horizon Stables Guesthouse

"Ons was geskok om te sien dat die stad agteruit gegaan het, maar het nog steeds geniet om daar te wees."

Clarens, Vrystaat

Views

"Heerlike dorpie, met die mooiste berge. Lekker eetplekke met gehalte-kos."

Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn

"Pragtige, rustige dorpie met 4 seisoene in een dag."

Deneysville, Vrystaat

New Beginnings B&B

"'n Dorpie op die afdraande pad, maar met soveel potensiaal vir uitbreiding en opgradering. Sal baie graag oor 'n jaar of wat wil teruggaan en kyk wat het verbeter!"

Blad
Blad 51 - Wys 1501 tot 1530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang