Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9195 resensies.
"Heerlik geëet by die plaaslike restaurant Nautical South. Lieflike strand en rustige omgewing."
"Lieflik! Die kerk is fantasties! Die Kangogrotte was so 'n spesiale ervaring vir ons tieners! Wens ons kon langer bly!"
"Knysna toerisme (Braam) was baie behulpsaam met uitstekende rintingwysers."