Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Ruby S. - 12th August 2019
staying in Santosbaai, Tuinroete
Mosselbaai is 'n pragtige plek!
Jacinda S. - 12th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige geskiedkundige dorp wat verwaarloos; jammerte.
Amy D. - 12th August 2019
staying in Heatherlands, Tuinroete
Lovely neighbourhood. Picturesque streets.
Leatitia D. - 12th August 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Ek sal in Wildernis wil gaan aftree. Pragtige dorpie.
Mieke G. - 12th August 2019
staying in Knysna, Tuinroete
Mens moet defnitief die privaat natuurreservaat besoek.
Lynette D. - 12th August 2019
staying in Heidelberg, Tuinroete
Die dorp is beslis aan te beveel.
Elton G. - 12th August 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Rustige vriendelike dorp.
Marene B. - 12th August 2019
staying in George, Tuinroete
George is 'n lekker plattelandse dorpie met soveel karakter.
Nicola R. - 11th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lots of things to do and see around the town. All the people are very friendly.
Almero D. - 10th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Interressante geboue. Baie skoon en netjies. Mooi omgewing en diverse besienswaardighede binne en buite die dorp.
Milton V. - 9th August 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mooi ou Karoo-dorp.
Miridtzá E. - 9th August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekkerste roomys en donuts met mooi strand, meer en flaminke.
Ankia C. - 7th August 2019
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Die midde-dorp is ongelooflik skoon!
Jessica K. - 7th August 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige dorp!
Susan C. - 6th August 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Still Bay is still one of the safer coastal destinations with adequate shops so you don't need to go out of the town for your every day needs. The weather is also very temperate.
Elsabe B. - 6th August 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie mooi en rustige plek sal enige een aan raai om soontoe te gaan.
Rina A. - 6th August 2019
staying in Riversdal, Tuinroete
Pragtige plek.
Enzlia O. - 6th August 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is 'n pragtige toeristebestemming en ek sien 'n blink toekoms vir die gebied.
Loraine C. - 5th August 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed.
Kelvin D. - 5th August 2019
staying in Albertinia, Tuinroete
It was just an overnight sleepover, but Albertinia is worth a short visit.
Cherie K. - 5th August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lovely little town.
Peter P. - 4th August 2019
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big.
Herman D. - 4th August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekker vakansieplek.
Marius S. - 3rd August 2019
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Dis die rustigste deel van Stilbaai, en ons geniet dit elke keer ten volle. Die stap op die lang eindelose strand, die Geelkrans-staproete se natuur is puik!
Ampie S. - 1st August 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Wonderlike weer, baie om te besigtig.
Tyrone F. - 31st July 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
It is good as all the attractions and shops close by.
Sally H. - 31st July 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is eintlik my tuisdorp. I love it!
Tiffany T. - 30th July 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
There is an industrial section of Hartenbos which is not so nice, but the holiday home part of Hartenbos is peaceful and laid-back. There are long stretches of beach to walk along and a lovely shopping centre on the beach. It is easy to drive to other scenic places in the vicinity such as George, Wilderness and Knysna.
Marilyn E. - 30th July 2019
staying in George, Tuinroete
Natural beauty in abundance in the surrounding areas.
Debbie H. - 30th July 2019
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Die plek om te wees vir rus en vrede. Pragtige voëls en rustige atmosfeer.
Jean L. - 30th July 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Die strand voel lekker veilig vir kinders om te speel.
Monique D. - 30th July 2019
staying in Kleinkrantz, Tuinroete
Kleinkrantz is 'n baie mooi toeriste-dorpie. Ontspannend en verfrissend.
Craig A. - 30th July 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
A beautiful, cosy little town. Very relaxing getaway for a few days or weekend.
Marlon K. - 29th July 2019
staying in Witsand, Tuinroete
Baie stil en rustige plek. 'n Plek waar jy nog kan loop op die strand sonder om oor jou skouer te loer, waarlik 'n lieflike plek met 'n uitstekende klimaat ook.
Jaap D. - 29th July 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Rustige en stil area - ideale wegbreekplek vir familie.
Sammy A. - 29th July 2019
staying in De Nova, Tuinroete
Baie goed. Naby alles. Kon met gerustheid daar stap en rondgaan.
Gerrit S. - 29th July 2019
staying in George, Tuinroete
Mooi dorp.
Charlene V. - 29th July 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie mooi plek en so skoon en rustig.
Janine S. - 29th July 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Pragtige dorpie!
Nick B. - 29th July 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Veilig en lekker stil.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za