Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Elarduspark, Gauteng

Limonite Guesthouse

"Elarduspark is sentraal geleë en kan 'n toerisme-bestemming wees, alhoewel ek dit eerder sal adverteer as verblyf naby die lughawe."

Die Hoewes, Gauteng

Lapalosa Lodge

"Hou van die rustigheid en stilte. "

Lynnwood, Gauteng

Hudson House

"Meer vir besighede, nie vir toeriste nie, maar baie mooi en netjies."

Centurion Golf Estate, Gauteng

No.2

"I am impressed with the security and the cleanliness. I have no words describing how beautiful the place looks."

Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild

"Naby Gauteng vir 'n vinnige wegbreek. Diere goeie kondisie."

Pretoria-Oos, Gauteng

Duke & Duchess Boutique Hotel

"Baie mooi area en stil. Daar is nog baie plekkies wat ons nog daar wil kom besoek in die toekoms."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Asemrowend mooi! Hou aan met julle goeie werk!"

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Die persoon by die Tau kantoor waar die bewaringsfooi betaal word wou nie vir ons 'n kwitansie uitreik nie. Hulle voel dit is onnodig. Dit skep egter 'n vraag by my. Word al die geld wat betaal word wel vir bewaring aangewend?"

Irene, Gauteng

Irene Boomhuis

"Sal maklik weer daar gaan bly!"

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Dinokeng se roetes is nie baie mooi en verstaanbaar gemerk nie. Die kaart van Dinokeng lees ook nie baie maklik nie. Die paaie is nie baie goed gemerk nie. Die personeel by die hek waar ons die ingangstarief en bewaringsfooi moes betaal is nie goed opgelei nie. Daar kort nog heelwat opgradering in die park sou ek sê."

Fairland, Gauteng

Davidson Place

"Was close to TicketPro Dome."

Lynnwood, Gauteng

AAA Accommodation

"Baie netjies en skoon, maar mens verdwaal baie maklik daar."

Dinokeng, Gauteng

Ngiri Safaris

"Uitstekende wegbreek met Groot Vyf, baie naby aan Johannesburg."

Magaliesburg, Gauteng

Saamrus Guest Farm

"Lots of arts and craft shops nearby."

Bedfordview, Gauteng

6 on Acacia Guesthouse

"Veilige area om in tuis te gaan."

Wonderboom Suid, Gauteng

Garden Flat on 15th

"Rustige woonbuurt waar ons was."

Sandton, Gauteng

Red Rose Bed and Breakfast

"Lekker eetplekke en baie inkopiesentrums."

Pretoria, Gauteng

Augsburg

"Baie om te doen, maar wees seker jy het 'n GPS."

Vereeniging, Gauteng

Xeriba's Guesthouse

"Die Spar het ons asem weggeslaan. Voldoen aan al die vereistes wat winkels en eetplekke aanbetref. "

Fairland, Gauteng

Davidson Place

"Dit is 'n goeie, veilige area. Dienste is 'n gemaklike afstand. Kan miskien meer doen vir vermaaklikheid vir kinders."

Dinokeng, Gauteng

Tshikwalo Lodge

"Ons het nie een van die Groot 5 gesien nie, maar sal wel weer gaan."

Pretoria, Gauteng

Sunset View

"Vreeslike aangename ervaring."

Faerie Glen, Gauteng

Corinne Place

"Faerie Glen word uitstekend deur die inwoners as veilige tuiste bewaar. Van die beste woonbuurt in Pretoria. Naby aan alle belangrike instansies."

Randburg, Gauteng

Lona Guesthouse

"Afgesien van 'n stadsmilieu is daar besienswaardighede. Persoonlik is die Randpark gholfklub en all die gepaardgaande fasiliteite 'n groot aantrekkingskrag en voordeel vir Randburg."

Pretoria-Oos, Gauteng

Menlo View Guest Rooms

"Not far from Menlyn Maine. Which is where we went on that night."

Wonderboom Suid, Gauteng

Berghaan

"Baie sentraal geleë."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang