Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Quiet and very peaceful and secure neighbourhood."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Die Groot Vyf bemarking is bietjie oordrewe!"

Dinokeng, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Uitstekend veral as 'n mens vir 'n kort tydjie (soos 'n naweek) wil wegbreek, maar nie te vêr wil ry nie. Baie om te sien en te doen."

Alberton, Gauteng

Sha-Mani

"Het Mall of the South besoek wat baie goed was."

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Dis die mooiste mooi."

Krugersdorp Noord, Gauteng

Krugersdorp Selfsorg Gastehuis

"Die gastehuis is binne loopafstand van KeyWest shopping centre indien nie vervoer dalk per uber gereis het NG kerk oorkant die pad en Bonanza Spar loopafstand."

Wes-Rand, Gauteng

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

"Baie sentraal vir omliggende Gauteng en die natuur is definitief iets om te sien en ervaar."

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Less crime, quiet and peaceful environment."

Newtown, Gauteng

The Franklin Loft Apartment 1106

"I wouldn’t go there as a tourist."

Donkerhoek, Gauteng

Soetwaters Gastehuis

"Mooi trou-venues. Nie seker wat anders die area bied nie."

Dinokeng, Gauteng

Marulani Bush Lodge

"Dinokeng Game Reserve is amazing and still growing! Lots of wildlife to see there and its so close to Pretoria!"

Dinokeng, Gauteng

OuKlip Game Lodge

"Gaste moet dalk ingelig word van die reservaat toelaag wat betaalbaar is op uitgang."

Queenswood, Gauteng

Queensrest

"Hoogs aan te beveel!"

Moreletapark, Gauteng

Cornerhouse on Conan

"Moreletapark is goed geleë, met 'n lekker mall. Menlin is ook naby genoeg. "

Nigel, Gauteng

Picanha Grill, Guest House & Events Venue

"Small quiet town good for a relaxing weekend away from the city."

Gauteng

Elandsfontein Farm

"Daar is baie om te doen in Gauteng. Hierdie gastehuis bied 'n landelike ervaring baie na aan die stad. "

Faerie Glen, Gauteng

Corinne Place

"Stil en rustige omgewing."

Parkview, Gauteng

Remote Corner

"Safe and beautiful area! Will definitely stay there again!"

Centurion Golf Estate, Gauteng

No.2

"Baie mooi en veilig."

Parkview, Gauteng

Remote Corner

"Parkview is a beautifull and safe area to stay when you visit South Africa. "

Dinokeng, Gauteng

Elwanu

"Best safari destination close to the city."

Wes-Rand, Gauteng

Swartbessie

"Lanseria Leeu Park en Die Cradle of Humankind was baie interessant. Daar is ook 'n casino in die omgewing. "

Wapadrand, Gauteng

Koru Guest House

"Veilig, pragtig goed geleë met ongelooflike uitsig."

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Lekker naby aan Gauteng. Kan dalk belê in meer wild en groot 5 diere. "

Elberta, Gauteng

Na-Na-Be-Lodge

"Oornag ja, maar nie 'n vakansie nie!"

Northcliff, Gauteng

Kiwara Guesthouse

"Die kronkelpaaie is nogal verwarrend vir plattelanders!"

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang