Geverifieerde Resensie

Gauteng

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3060 resensies.

Garsfontein, Gauteng

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n stil area en ek het baie veilig gevoel. Selfs die verkeer is baie min."

Killarney, Gauteng

Villa Simonne

"Killarney is maar 'n basiese plek (soos enige plek amper in die JHB gebied). "

Wingate Park, Gauteng

LeoZet Self Catering Flat

"Naby aan die hospitaal geleë wat dit ideaal maak vir hospitaal en dr's besoeke."

Newtown, Gauteng

The Franklin Loft Apartment 1602

"Mooi en maklik om in rond te stap."

Fairland, Gauteng

Davidson Place

"Our first time in Johannesburg and Fairlands was an ideal place to stay and find our way to places we wanted to go."

Wes-Rand, Gauteng

Alto Log Cabin

"Wes-Rand bied jou die wonderlikste plekke om te besoek. Jy kan nooit vervelig wees nie vanaf die stilte van die natuur tot en met die avoontuurjunkie kan iets kry om jou besig te hou."

Groenkloof, Gauteng

Spacube Luxury Suites and Spa

"Die hospitaal en mini-sentrum is loopafstand en is in 'n baie veilige area."

Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse

"Very nice and quiet."

Garsfontein, Gauteng

730 On Sher

"Met Atterbury Value Mart net om die draai kon ons sommer baie van ons inkopies daar gedoen kry. Beslis ‘n plus vir ons plattelanders!"

Clubview, Gauteng

Cosy Inn

"Het ongelukkig nie baie tyd daar bestee nie, ken area nie baie goed nie!"

Dinokeng, Gauteng

Tussen-I-Bome Guest Farm

"Die R320 fooie was ongelukkig 'n mors van geld. Ons het feitlik geen diere gesien nie en middagete by die Kingfisher restaurant was 'n groot teleurstelling."

Dinokeng, Gauteng

Tshikwalo Lodge

"The reserve is a great place to travel, however one needs to get a reliable lodge to book in."

Dinokeng, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp

"Mystic Monkeys and Feathers is definitief 'n plek wat die hele familie kan gaan sien. Baie verskillende diere en voëls om te sien."

Dinokeng, Gauteng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"Nabygeleë en bekostigbaar vir almal met baie om te sien en te doen."

Jansenpark, Gauteng

Rudman Townhouses

"Friendly area and close to almost everything you want."

Lyttelton Manor, Gauteng

Bené

"Lyttleton Manor is a clean, safe area, there are enough malls and a hospital in the area."

Dinokeng, Gauteng

Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins

"A nice variety of game and although you may not see all of the big five (which they have) you will not be disappointed. Now one doesn't need to travel out of Gauteng for a game reserve experience."

Dinokeng, Gauteng

Abendruhe Lodge

"Kruger Wildtuin bly koning maar minder as 'n uur se ry vanaf Pretoria maak Dinokeng 'n uitstekende bestemming. "

Dinokeng, Gauteng

Sunset Bush Camp

"Die Boekenhoutkloof pad kan beslis doen met 'n skraap. Die selfry-fooi moet na gekyk word met betrekking tot meer as drie dae, asook die besluit voor die tyd van wanneer jy gaan ry. Dit sal baie help indien jy 'n vasgestelde bedrag betaal en dan kan ry wanneer jy wil (solank dit ook net nie 'n buitensporige bedrag is nie). Die hekwag by die Wildernis Roete hek is nooit teen 06:00 soggens aan diens nie. Ons was twee keer teen net na 06:00 by die hek met niemand om te help nie. Dit sal beslis veroorsaak dat mense onwettig die selfry-roetes sal gebruik."

Pretoria-Oos, Gauteng

Villa Amor

"None specific, we didn't stay long enough to explore. "

Dinokeng, Gauteng

Abendruhe Lodge

"Pragtige plek met verskillende dele om verskillende wilde diere te sien. Rustig en perfek om jou dag te spandeer."

Dinokeng, Gauteng

Kohandè Glamping

"Lekker naby aan Centurion."

Dinokeng, Gauteng

Tjailatyd Bush Camp

"Lekker naby as tyd 'n probleem is."

Blad
Blad 70 - Wys 2071 tot 2100
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang