Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Baie mooi dorpie."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Nie 'n groot verskeidenheid resturante in aand nie."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Een van my gunstelingdorpe in SA. Pragtig en skoon. Die teerpad tussen die N1 en Prince Albert is baie goed. Die afdraai is die moeite werd."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Rustige en vriendelike. Area. Laat 'n mens tuis voel."

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"A place with history, quaint little shops and eateries."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Colesberg het baie om te bied vir oornag op 'n lang roete soos bv. verskeie akkommodasie, vanaf sakpas to duur of luuks; kos, vanaf wegneem tot vriendelike Karoo-gasvryheid en kos, verskeie handelsmerke vir petrol, en sentraal geleë. Verder veilig en voel nie bedreig nie, en geskiedkundige dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Not sure what all Beaufort West has to offer, but their accommodation options are awesome. If you have time, the Karoo National Park is a must. There are trails for all vehicles!"

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Die Pioneers Restaurant, is beslis 'n moet."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Pragtige, ou dorpie."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Dis 'n dorpie wat meer krediet moet kry. Ek weet dis van die pad af maar 'n mens moet daar stop."

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Naby genoeg aan Douglas om die samevloeiing te gaan bekyk. Dis 'n moet!"

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"A lovely quaint little town worth the visit."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"'n Netjiese dorpie met pragtige kerke en huise."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Sien Merweville as 'n pelgrimstog om weer met dit wat belangrik in die lewe is te "connect" - gaan stap in die stofstrate, mediteer in die kerk of babbel op die boekklub se stoep, maar doen dit net stadig."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Baie mooi en indien jy nog nie besoek het nie, doen dit gerus."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Die grondpaadjie was bietjie meer vir vierwiel-aangedrewe voertuie, maar alles wat so mooi en outentiek is, laat jou gou daarvan vergeet."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Sou graag langer wou bly om die dorp te verken. Veral historiese besienswaardighede."

Fauresmith, Karoo

Simply M

"Klein, baie skoon dorpie, ongelooflike vriendelike mense, was by Karoo-teater vir 'n 90ste verjaarsdag."

Loxton, Karoo

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Ons is mal oor die plek en kan met die grootste vrymoedigheid Loxton lekker aanbeveel."

Beaufort-Wes, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Like all small towns in SA it is in poor condition."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Ons het 'n bootrit op die dam gehad en ook Bethulie-museum en Kampbegrafplaas besoek. Interressante uitstappies is beskikbaar in die omgewing."

Beaufort-Wes, Karoo

SANParks Karoo National Park

"Besoek die museums, Chris Barnard- en stadsmuseum. Vir R100 kry jy 'n begeleide toer."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Pragtige gesig met sluise oop."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Karoodorp op sy beste."

Willowmore, Karoo

Lapidaria

"Daar is nie veel aktiwiteite beskikbaar, maar die rustigheid en atmosfeer van die dorpie is 'n groot verskil van die lawaai van die die groter dorpe en stede."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Very special place."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Was al voorheen daar. Goeie ontspanningsfasiliteite."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Pragtige omgewing. Veral met dam wat oorgeloop het."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang