Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Victoria-Wes, Karoo

Victoria's Pride

"Dorpie het baie agteruit gegaan. Die hoogtepunt was die Apollo Teater in die hoofstraat, definitief 'n moet-sien op enigeen se lysie."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet vir enige resiger."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Hanover is a very small town but it has something of everything. This town works well for us to stay over when travelling from Gauteng to Cape Town and vice versa."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Uitstekende oornag halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"View from dam wall was amazing."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Uitstekende oornagverblyf vir ons lang rit na Stilbaai."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ons het 'n heerlike maaltyd by Die Plattelander geniet en goed geslaap op ons halfpad stop na Johannesburg."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Scholen

"There are shops, a museum and library, and the best landscape if you like driving."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Thank you for a lovely overnight stay."

Graaff-Reinet, Karoo

Onbedacht Cottage

"Mooiste plek met baie geskiedenis."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige Karoo-dorp met baie te sien en doen."

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Tydens paasnaweek is Beaufort-Wes se verkeer druk. Meer kan gedoen word om die veiligheid van die verkeer op te skerp."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Gariepdam is baie mooi en 'n ideale plek om te ontspan."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Dit is 'n goed geleë dorp vir oornagverblyf vir gaste wat op reis is na ander bestemming."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Geen boekwinkel. Geen museum. Oulike eetplekke en snuffelwinkels."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Wanneer die wal oorloop soos nou, is dit 'n absolute moet."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo

Somerset Lodge

"Good hiking and cultural destination. Museums and art venues."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Pragtige ou geboue."

Graaff-Reinet, Karoo

7 Cross Street - De Kothuize

"'n Heerlike en pragtige dorpie om in te kuier. Ons sal vir seker volgende keer langer bly."

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"A place to come back to for sure. Who needs expensive spa's when there is Nieu-Bethesda?"

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Pragtige dorp met wonderlike mense, mooi natuur en die lekkerste nougat!"

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Die platteland is 'n wenner."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Die dorpie self het bietjie te oorontwikkel en sy rustige Karoo-stilte verloor."

Graaff-Reinet, Karoo

Leopard's Valley Guest Cottages

"The Camdedoo National Park is a highlight."

Hopetown, Karoo

The Big Tree Guest House

"Nie baie gesien nie, maar wat ons wel gesien het, was interessant. Die naam van die dorpie is vir my pragtig en sê baie."

Gariepdam, Karoo

Gariep Poplar Self-catering

"Die OK Foods het ons verwagtinge oortref. Jy kry alles daar teen dieselfde pryse as elders."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"As jy hou daarvan om plattelandse dorpies te besoek dan is hierdie dorpie 'n juweel."

Beaufort-Wes, Karoo

Grace's Place

"Dorp was skoon en netjies. "

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang