Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.
"Armoede armoede. Tipies plattelandse gemeenskap. Bedelaars. Lord Carnarvon restaurant, baie lekker geëet."
"The Karoo is a great place to stop over for one night only. Quite overpriced."
"Hierdie is by Gariepdam wat oorloop tydens ons besoek. Heelwat wildsplase en natuurbewaring en heerlike eetplekke op Gariep. Hoogs aanbeveel."
"Worth a visit due to its rich SA history. The most beautiful church in the middle of town. But you need to be very aware as there seems to be an element of crime - car jamming for instance. We ate dinner at Pioneer restaurant and it was magnificent!"
"Het basies net oornag en nie enige besienswaardighede besoek nie. Dorpie was baie mooi skoon."
"Ek sou eerder so 'n bietjie verder wou ry Noord vir oorslaap. Vanaf Colesberg is dit darem ver na Pretoria."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense, beslis n dorp om weer te besoek en Jakhalsdans Karoo Nag."
"Die dorp lyk bietjie verwaarloos, maar die restaurant waar ons geëet het, was baie goeie waarde vir geld. Goeie diens, lekker kos en vriendelike personeel."