Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Hanover, Karoo

Karoo Uitsig

"It's a great halfway stop between Johannesburg and Cape Town."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"The food and service at the Horse and Mill Pub is exceptional."

De Rust, Karoo

Aardts Cabins

"Baie klein plekke om te sien."

Karoo

Perdeberg Guest Farm

"Die stilte en die natuur se mooi!"

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"It's the perfect drive-through little town to catch up on rest. Die Plattelander restaurant serves great food."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Plattelander restaurant se kos is heerlik."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Pragtige dam met vele opsies om jou tyd te bestee. Heerlike eetplekkies."

Philippolis, Karoo

Philippolis Hotel

"Philippolis sal 'n baie oulike dorpie wees om te besoek net jammer die regering kan nie na die paaie kyk nie."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Goeie halfweghuis Kaap toe."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Wonderlike plek om die lang reis van Gauteng na die kus te breek. Welkome rusplek en rustige atmosfeer van die dorp is perfek na 'n lang pad."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Love the town, but the beggars have increased."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie met lekker, klein winkeltjies en restaurante."

Prins Albert, Karoo

Koppie Cottage

"Pragtige omgewing en vriendelike mense. Baie om te sien en te doen in die omgewing."

De Rust, Karoo

Kabbelrus

"Rustige, klein, plattelandse dorpie. Baie vriendelike plaaslike mense, help graag."

Middelburg, Karoo

Family Guest House

"Nie veel om te doen nie."

Richmond, Karoo

Perdehoef Gastehuis

"Ons slaap graag in Richmond oor want dit is gerieflik op ons roete. Die dorpie is redelik skoon en het 'n mate van bekoring. Ons is egter hierdie keer teleurgesteld dat amper al die restaurante vooraf besprekings vereis het. Dit sou gaaf wees as 'n mens vooraf daarvan in kennis gestel word sodat ons beter kan beplan. "

Middelburg, Karoo

Lavinir

"Middelburg het baie potensiaal, gegewe ligging vir toeriste van Gauteng tot by Suid-Kaap."

Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Ons bid vir julle vir reën. Dis die bestemming waar hartmense, hartsvriende word."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Baie oulike, gasvrye dorpie."

Loxton, Karoo

Rus 'n Bietjie

"Ek is mal oor die dorp en gaan beslis weer besoek."

Karoo

Rietfontein Selfsorg

"Karoo is werklik 'n plek om rus te kry vir jou siel."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Sal dit aanbeveel vir 'n deurry, maar nie vakansiebestemming nie."

Karoo

Camp Nguni

"Ek sal nou nie daar vakansie hou nie, maar dit was 'n heerlike oorslaapplek."

Karoo

Leeuwfontein Guest Farmhouse

"Die sterre is onverbeterlik en tans is die Karoo groen en vol lewe!"

Prins Albert, Karoo

81 on Church

"'n Absolute moet. 'n Karoo-juweel."

Hanover, Karoo

The Karoo Annex

"Lekker geëet by Feathers."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"The end-of-the-year festival of lights should be on your bucket list! It was an amazing event!"

Blad
Blad 57 - Wys 1681 tot 1710