Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.
"Die akkommodasie was baie mooi. Die Karoo is baie warm in die somer en die vensters kan nie oopgelos word nie, anders kom daar baie insekte in. "
"Beurtkrag het die uiteetopsies baie beperk. Coldstream restaurant se diens was baie swak - te min kelners - te veel mense. 3 ure - kos was verbrand en en en."
"I drove through Britstown at 20:30 at night. It seemed very quiet at that time. I felt very safe."
"As a rule, Colesberg is a stopping-off point en route between Gauteng and various destinations to the southeast. As a town, it does not have much to offer, but the locals are always very accommodating of visitors—a good place to stop off."
"Nie 'n plekkie wat mens toevallig op afkom nie. Maar pragtig, eiesoortige skoonheid."