Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.
"Plekkie laat jou verbeelding gaan na die ouer tyd en jy wonder wat alles gebeur het daar. Ek's 'n dromer. "
"Ons geniet altyd ons verblyf in Prins Albert - pragtige dorpie! Hou dit asseblief net so."
"Oor die algemeen is die mense in die Wes-Kaap vreeslike vriendelike en aangename mense. Dorpie is mooi en redelik skoon."
"Ons is verlief op die dorpie en mense wat daar woon! Almal is so vriendlik en groet en gesels graag! Probeer gerus Vet Muis Plaaskombuis. Hulle kos is heerlik 10/10!"
"Colesberg is not a travel destination, but it is a wonderful spot to stop over for the night to break a long trip along the N1."
"Pragtige dorp in mooi omgewing. Skoon, netjies en mooiste ou huise. Lekker eetplekke. Hier het mens meer as 'n dag nodig!"