Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2021 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Was ons eerste keer daar. Sal graag weer wil gaan, maar dié keer om rustig te verkeer in Marloth Park, i.p.v. net oornag."
Marloth Park, Kruger National Park South
Thutlwa"Marloth is 'n belewenis. Diere is pragtig. Natuur is asemrowend."
Marloth Park, Kruger National Park South
Royale Marlothi Safari Lodge"Goeie oornagplek op pad Mozambique toe of op pad terug."
Marloth Park, Kruger National Park South
Bush and Gables House"Please warn guests on the website about lions and cheetahs on the loose."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hippoholiday"Natuurprag by jou voordeur en die heeltyd om jou. Beslis 'n aanbeveling vir die natuurkind of as jy en jou mense uit die gejaag en geraas van elke dag se werkslewe net wil vrede vind in God se handewerk. Rustigheid vir jou siel."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hyenas Call"Altyd lekker, netjies en 'n bestemming om vir seker deel te maak van elke jaar se beplanning."
Marloth Park, Kruger National Park South
Laparetreat"Indien jy 'n rustige vakansie wil hê, is Marlothpark die ideale plek om vakansie te hou."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koekoek Guesthouse"The roads are bad, but there has been a lot of rain which probably contributed. The views from many viewing points over the river are amazing."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"First time in Marloth Park, but not the last. Already planning our next trip."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Maroela Lodge & Spa"Always a nice breakaway for a few days."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hyena Huis"Ons sal graag weer daarheen wil gaan, maar bv. voor die winkeltjies is daar mense wat sit en drink. Pragtige area."
Marloth Park, Kruger National Park South
3433 on Klipspringer Selfsorgeenheid"Lovely park, family friendly, abundance of animals."
Marloth Park, Kruger National Park South
Simcha Lodge"Marloth Park is altyd 'n lekker plek om te besoek."
Marloth Park, Kruger National Park South
Guinea Fowl Cabanas"Absolutely beautiful place to visit. The wildlife is great, the trails are well maintained, and the bush is stunning. We definitely recommend Marloth Park to anyone who wants to be in touch with nature."
Marloth Park, Kruger National Park South
Lion's Call"Beautiful animals roam around and it's a stone's throw from the Kruger National Park."
Marloth Park, Kruger National Park South
Acacia Bush Cottage"Ons het Marlothpark vreeslik geniet, maar hulle paaie is net rof! Maar dis maar die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kudus Crest Bush Retreat"Die paaie is werklik baie sleg! Dit is reënseisoen, maar dit raak by sekere plekke amper onmoontlik om 'n sleepwaentjie deur te ry. Die waterpark was 'n baie slegte ervaring. Dit was baie beknop en peperduur vir wat mens kry. Die groot glybane maak ook seer wanneer mens daar afgly en die kinders het almal merke op gehad. Die diens is ook baie onvriendelik en die dame ongeskik. Sal vir seker nie weer daarheen gaan nie."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Marloth itself is lovely."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Tortoise Shell"Daar is nie baie om in die park te doen nie, maar dis so naby aan die Krugerwildtuin wat dit 'n goeie opsie maak."
Marloth Park, Kruger National Park South
Mopani Manor"Baie lekker plek om te kuier en baie diere wat tot by jou stoep kom."
Marloth Park, Kruger National Park South
3330 Seekoei"Marlothpark was my voorkeur plek vir vakansies die laaste paar jaar. Al probleem wat ek persoonlik het, is dat daar in die laaste tyd baie meer huise gebou word, so daar is baie meer huise wat reg langs mekaar is waar mens die bos ervaring verloor. As die park besiger raak, sit mens ook baie keer met kinders se geraas en bure wat raas en party plekke is so naby mekaar dat jy heeltyd op jou bure afkyk wat dit laat voel asof jy nie privaatheid het nie en ook dat dit die diere baie kere verjaag."