Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6665 resensies.
"Winkelspruit was nog altyd my vakansiebestemming. Stel nie belang on na enige ander strand toe te gaan nie."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Monzi Safari Lodge"Die hele omgewing is skoon en die dorpie is die vriendelikste wat ons nog beleef het van n kus dorpie, al die mense is vriendelik en behulpsaam en pryse is ook redelik by restaurante en winkels."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Perna Perna St Lucia"So mooi die see koeie is natuurlik die grootse aantrekking van alles en die mense van die dorp is so verwelkomende."
Point Waterfront, KwaZulu-Natal
408 Point Bay"Area was actually quite safe after thinking it wouldn't be and youngsters walked to Ushaka. "
"By die see is altyd lekker en goeie diens maak dit net beter."
"Goeie omgewing. Lekker eetplekke en naby genoeg aan die meeste toeriste aantreklikhede."
"Mooi dorp. Vriendelike mense. Mooi strande. Gaan kuier gerus daar. Sien die bote as hulle in kom na 'n dag se visvang."
Champagne Vallei, KwaZulu-Natal
Berghaven Cottages"Nie net die uitsig op die omgewing en berge nie, maar ook talle voëlspesies en besoekpunte soos koffie winkels, eetplekke en ander vermaak, maak 'n besoek aan die Drakensberg meer as die moeite werd. Die teerpaaie is aanvaarbaar hoewel daar redelik baie slaggate voorkom."
"Daar is baie potensiaal om dit 'n gesogte akkommodasie bestemming te maak vanweë die sentrale ligging, maar die paaie het dringende aandag nodig. "
"Klein dorpie. Baie mooi net 20 km van die Drakensberg. Daar is soveel om te doen en was baie gelukkig met my besluit om daar te gaan afpak vir 'n naweek. "
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
Beach Wood Cottages"Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek."
Champagne Vallei, KwaZulu-Natal
Ingwe Cabin @ iKhayalamafu Nature Reserve"Ongelooflike natuurskoon."
"Apart from the Eskom loadshedding which is beyond anyones control, it was sad to see that the water is of questionable quality and risky for human consumption. If I recall, it's a problem that the South Coast has been plagued with for a number of years and Ugu municipality don't seem to be able to resolve the issue. "
"Port Shepstone is altyd groen, dit bring rustigheid mee. Baie mooi strande en natuurskoon. Port Shepstone is 'n plek om te gaan siel skoonmaak."