Geverifieerde Resensie

Maloti Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3699 resensies.

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Naturist, beautiful, peaceful and mind refreshing."

Clarens, Malotiroete

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"Unieke dorpie en beslis die moeite werd om weer te gaan."

Clarens, Malotiroete

Views

"Clarens is 'n pragtige toeristedorpie in die Oos-Vrystaat. Beslis 'n besoek werd."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Lovely area for walking and viewing the mountains. All paths clearly marked and well laid out."

Clarens, Malotiroete

By the Way Gastehuis

"Clarens is 'n baie oulike dorpie, die rustigheid en views is to die for! Lekker eetplekkies."

Clarens, Malotiroete

Arundel Studios

"Restaurante sluit te vroeg in die middag/aand gedurende vakansieseisoen. Clarens as dorp kan doen met 'n netjiese kruidenierswinkel vir selfsorg-vakansiegangers. Die enigste 2 spaza shops waar mens kruideniersware moet aankoop in die dorp is vuil en deurmekaar - nie 'n lekker koopervaring."

Clarens, Malotiroete

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens 'n vrek oulike plek en baie veilig."

Fouriesburg, Malotiroete

Mafube Mountain Retreat

"Moet net nie na Fouriesburg se dorp toe gaan nie, baie teleurgesteld. Ry eerder Clarens toe."

Clarens, Malotiroete

RiverWalk Guest House

"Dit bly lekker om Clarens te besoek! Altyd iets nuut. Probeer gerus die Platform vir 'n ander soort koffie!"

Clarens, Malotiroete

Ash River Lodge B&B

"Paaie in Clarens word nie in stand gehou nie."

Clarens, Malotiroete

Views

"Clarens is 'n pragtige dorp in die Oos-Vrystaat met 'n groot verskeidenheid eetplekke en snuisterywinkels. Verskeie besienswaardighede kan tydens dagritte vanaf Clarens besoek word."

Fouriesburg, Malotiroete

Fouriesburg Country Inn

"Road from Clarens to Fouriesburg, then Fouriesburg to Ficksburg too terrible."

Clarens, Malotiroete

Periwinkle Blue

"A lovely getaway. Enjoyed our stay."

Clarens, Malotiroete

La Bri

"Good holiday destination."

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Clarens is pragtig, veral as jy die Golden Gate staproetes en attraksies ook in ag neem."

Clarens, Malotiroete

RiverWalk Guest House

"Clarens is altyd 'n belewenis."

Clarens, Malotiroete

Bikiberg

"Beautiful place, however the municipality needs to maintain its roads in the town."

Clarens, Malotiroete

Die Blou Huis

"Netjiese, skoon dorp. Van die personeel van die winkeltjies wat ons besoek het, was baie verwelkomend."

Clarens, Malotiroete

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Baie besig, maar dit verleen 'n feestelike stemming. Beslis die moeite werd om te besoek."

Clarens, Malotiroete

Villa 176 @ Clarens

"Lots to do and see in Clarens with the Golden Gate National Park close by to hike."

Clarens, Malotiroete

Jovali

"Besige dorpie met baie om te doen. Goeie eetplekke en interesante winkeltjies."

Clarens, Malotiroete

Die Kruik

"Die grondpaaie in Clarens is baie sleg en benodig 'n 4x4 om daar te ry. Dit was moeilik om met my polo daar te ry, veral toe dit gereën het. Daar is lekker restaurante, maar die winkels is min."

Clarens, Malotiroete

Views

"Clarens is pragtig, sou graag 'n groter keuse wou sien om kruideniersware te kan koop."

Clarens, Malotiroete

Views

"Dis 'n pragtige plek - asemrownede uitsigte en natuurskoon - die dorp is so mooi en skoon, dis net 'n plesier om daar te bly."

Clarens, Malotiroete

Knock Out View

"Clarens het iets vir almal."

Clarens, Malotiroete

Hannic's Retreat

"Baie lekker vir inkopies, eet ensovoorts. Wil graag meer en ander dinge doen volgende keer!"

Clarens, Malotiroete

Periwinkle Blue

"Clarens is absolutely perfect! A picturesque town with good restaurants and friendly atmosphere! Good for the mind and soul! Beautiful and gorgeous little town!"

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang